5 July, 2019
1 Korintiërs 1:4-9 Die reeks dagstukkies oor Hebreërs getitel: "Leer Jesus Ken" is nou beskikbaar as 'n E-boek. Kry dit gratis by bit.ly/ebHeb in Afrikaans en bit.ly/ebHebrews in Engels. Kerstyd begin almal rondskarrel om geskenke te koop. Die kinders maak…
4 July, 2019
1 Korintiërs 1:1-3 Lentebloeisels tooi die wêreld in ‘n lieflike kleurewonder terwyl Paulus by die venster uitkyk oor die hawestad Efese waar hy al die afgelope jaar of twee besig is om ‘n gemeente te vestig. Terwyl hy sy bekommerde…
3 July, 2019
Inleiding tot 1 Korintiërs Baie jare gelede het die pragtige Karoodorp Graaff Reinet deur ‘n verskriklike tweestryd gegaan. Die NG Kerk het in twee geskeur oor politiek! Daar was twee leraars in die kerk, die een dominee was ‘n vurige…
2 July, 2019
Hebreërs 13:20-25 Aan die begin van die Hebreërbrief het ons gekyk na die noodsaaklikheid van vernuwing. Ons het ook gesien hoeveel pyn vernuwing vir jou kan bring, en hoedat jy swaar sug wanneer jy van ou bagasie moet ontslae raak…
1 July, 2019
Hebreërs 13:17-19 Waarom moet ek vir my leraar bid? Hy lewe dan so naby aan die Here! Het hy dit rêrig nodig? “Hou aan om vir ons te bid,” pleit die Hebreër-skrywer by sy lesers. Ons het hier te doene…
28 June, 2019
Hebreërs 13:9-16 Vandag se onderwerp is eenvoudig, altans op die oog af. Ons ken mos almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar dit is gladnie so eenvoudig soos wat dit…
27 June, 2019
Hebreërs 13:7-8 Die vier Evangelies beskryf Jesus se lewe op aarde, en onder meer die wonderlike voorbeeld wat Hy vir ons gestel het. In al die briewe van Paulus, Petrus, Jakobus en andere, leer ons verder oor die Christelike lewe…
26 June, 2019
Hebreërs 13:1-6 Die spreekwoord lui dat jy jou vriende kan kies, maar met jou familie sit jy opgeskeep! Van húlle kan jy nooit ontslae raak nie. As jy die dag ‘n Christengelowige word, kry hierdie spreekwoord ‘n kinkel by, want…
25 June, 2019
Hebreërs 12:14-29 Eksodus 19 vertel die verhaal van ‘n volk wat in doodsangs gestaan het omdat hulle ‘n ontmoeting met God gehad het. Moses het die “pasgebore” Joodse volk gelei tot by die berg Sinai. Daar het hy op God…