6 September, 2024
Jona 1:4-16 VIDEO | OUDIO As Jona gedink het dat die opdrag wat die Here hom gegee het, om vir Nineve te gaan preek, baie erg was, dan het hy nog niks beleef nie. Dit wat vir hom voorlê op…
5 September, 2024
Jona 1:3 VIDEO | OUDIO Ongemerk begin Jona om die Here uit sy nagtelike gesprek uit te sluit, totdat hy naderhand nét met homself gesels. Van slaap is daar géén sprake nie, want hierdie ding van Nineve oorheers nie net…
4 September, 2024
Jona 1:1-2 VIDEO | OUDIO Die profeet glimlag in sy welige baard. Hy is dolgelukkig want wat kan dan nou lekkerder wees op aarde as om 'n profeet te wees in Israel, die beloofde land wat God Almagtig aan hom…
3 September, 2024
Inleiding tot Jona VIDEO | OUDIO In Matteus 28 lees ons waar Jesus op die berg staan en dan gee Hy sy dissipels een laaste opdrag voordat Hy in die hemel opgeneem word: “Gaan dan en maak dissipels van al…
2 September, 2024
Romeine 16:17-27 VIDEO | OUDIO Jare gelede het allerhande soorte smouse van huis tot huis gegaan en hulle ware verkoop. Dikwels is die deur in hulle gesigte toegeklap, maar party van hierdie smouse het geleer uit hulle foute en al…
30 August, 2024
Romeine 16:1-16 VIDEO | OUDIO As jy by ‘n lys name in die Bybel kom, blaai jy gerieflikheidshalwe maar daar verby want dit het geen betekenis nie. Die ellelange geslagsregisters is vervelig en niksseggend. Werklik? Om maar een te noem…
29 August, 2024
Romeine 15:22-33 VIDEO | OUDIO Dink gróót! Dit was al dikwels die begin van ‘n reuse aksie wat die wêreld geskud het. Die beroemde evangelis, Billy Graham het klein begin maar groot gedink. Terwyl hy in Florida studeer het, het…
28 August, 2024
Romeine 15:14-21 VIDEO | OUDIO Die dominee staan opgewonde en rondtrippel voor die gemeente wat vanoggend maar al te stadig na sy sin by die byeenkoms aangedrentel kom. “Wat makeer hom vanmôre?” stamp een kêrel aan sy maat. “Nee jong…
27 August, 2024
Romeine 15:1-13 VIDEO | OUDIO Dis Sondagoggend voor kerk en dinge het vir my nie so goed begin nie. Net effens verslaap en nou is ek laat! Ek is half ongeduldig as ek by die kerk aankom want daar is…