Dagstukkies



23 June, 2020
Openbaring 15:1-4 Waar presies daardie baaitjie was, kan ek nie onthou nie, want dit was baie jare gelede toe ek nog maar ‘n jong seun was. Maar dit was iewers in die Kaap tydens ‘n vakansie. Die manne wou gaan…

22 June, 2020
Openbaring 14:14-20 Soos ‘n ligte deining oor ‘n see van goud, lewe die ryp koringland, swaar gelaai met spekvet koringare, golf-op-golf as die briesie daaroor waai in die laatmiddagsonnetjie op die Vrystaatse vlaktes. Ek het ‘n boekwinkel in Welkom bestuur…

19 June, 2020
Openbaring 14:6-13 Is die Hemel ooit ‘n werklikheid? Maar natúúrlik! Watter soort vraag is dit? Elke gelowige glo dit met volle oorgawe. Die meeste gelowiges is ook doodseker dat hulle daarheen sal gaan wanneer hulle die dag te sterwe kom…

18 June, 2020
Openbaring 14:1-5 ‘n Tinteling van opgewondenheid tril deur my liggaam. Voor my, die bek van die treintonnel wat ou President Paul Kruger by Waterval Boven deur die granietrotse laat kap het vir die spoorlyn na Lourenço Marques. Ek is ‘n…

17 June, 2020
Openbaring 13:11-18 Is ek baie slim om al hierdie ingewikkelde visioene van Openbaring so goed te kan verstaan? Nee, inderdaad nie! My kennis kry ek uit gesagvolle kommentare. Ek maak veral gebruik van die uitleg van die Bybellennium, aangesien dit…

15 June, 2020
Openbaring 13:1-10 Satan se aanslag teen die kerk het misluk, en nou trek hy versterkings nader, die dier uit die see en die dier uit die aarde. Hulle kry die groot taak om die Satan se saak op aarde te…

12 June, 2020
Openbaring 12 Nadat Michael die draak verslaan het, het ‘n stem vanuit die hemel uit volle bors ‘n loflied gesing tot eer van die Lam. Dit is ‘n lied van versoening. Dit sing van God wat redding bring, Sy mag…

11 June, 2020
Openbaring 12 In die volgende gedeelte van Openbaring word die agtergrond geteken van die stryd tussen die bose en die kerk deur die geskiedenis. Die bose trio, dit is die draak, die dier uit die see en die dier uit…

10 June, 2020
Openbaring 11:15-19 Uiteindelik tree die sewende engel na vore en laat sy trompet weergalm. Die sewende trompet word ook met gemengde gevoelens aangehoor. Die eerste ses trompette was die simboliese voorstelling van die oordeelsvoltrekking, en die goddelose mense word elke…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voorberei vir die Dood
26 October, 2026
Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026