Dagstukkies



17 June, 2022
Efesiërs 6:18-24 VIDEO * OUDIO Jou hart is ‘n sagte teiken. Deesdae dra die polisie koeëlvaste baadjies om die hart te beskerm. Geestelik is jou hart egter nét so kwesbaar en as hy getref word, twyfel jy of jy waarlik…

15 June, 2022
Efesiërs 6:18-24 VIDEO * OUDIO Eerste aan die beurt van die soldaat se toerusting, is ‘n baie belangrike ding in ‘n man en veral ‘n soldaat se kleredrag, sy gordel. Ons kan dit in moderne taal as die soldaat se…

14 June, 2022
Efesiërs 6:10-17 VIDEO * OUDIO In Januarie 1966 klim ek op die trein in Durban saam met ‘n klomp ander jong manne. Ons gaan “Aa’mie” toe! Ons arme outjies word verskree, vervloek, verjaag en verskrik. Stelselmatig het die kwaai manne…

13 June, 2022
Efesiërs 6:5-9 VIDEO * OUDIO Ons is steeds besig met verhoudinge – dié in die huwelik, dié tussen ouers en kinders en nou kom ons by arbeidsverhoudinge. Die volgende verhoudingssituasie wat Paulus aanspreek, is dié tussen baas en slaaf. Slawerny…

10 June, 2022
Efesiërs 6:1-4 VIDEO * OUDIO As ons gedink het dat verhoudinge in die huwelik ‘n probleem is, dan moet ons weer ‘n slag dink, want hier spreek Paulus nou twee baie netelige verhoudingsprobleme aan: dié tussen ouers en kinders asook…

9 June, 2022
Efesiërs 5:21-33 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit voëls dopgehou gedurende broeityd? Hoe hulle nesmaak en kleintjies uitbroei? Ek staan dikwels verstom wanneer ek al die bedrywighede gadeslaan. Die passie waarmee wewermannetjies behendig ‘n nes vleg om maar net…

8 June, 2022
Efesiërs 5:6-20 VIDEO * OUDIO Vyf en twintig jaar gelede, Marloth Park: Ek en Mosbolletjie sit knus by die warm gloed van ‘n knetterende vuurtjie. Die dansende vlammetjies skep ‘n rustige, veilige atmosfeer en verdring die pikdonker wat bosse rondom…

7 June, 2022
Efesiërs 4:25-5:5 VIDEO * OUDIO Sannie was smoorverlief op Sarel, hy was die held van haar lewe, haar ridder op die wit perd. Sarel het haar gevra om met hom te trou, en hulle het verloof geraak. Maar toe gebeur…

6 June, 2022
Efesiërs 4:17-24 VIDEO * OUDIO Paulus pleit vanoggend by ons: “Julle moenie meer soos die heidene met hulle niksbeduidende gedagtes leef nie.” Die heidene van daardie tyd was natuurlik al die nie-Joodse volke wat rondom die Middellandse see gewoon het…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026