3 June, 2022
Efesiërs 4:1-16 VIDEO * OUDIO Kolonel James Stevenson-Hamilton was die eerste parkhoof van die Kruger Wildtuin, oftewel die Sabi Park, soos dit toe bekend gestaan het. Die natuur en die veld was in sy bloed, en met groot passie het…
2 June, 2022
Efesiërs 3:14-21 VIDEO * OUDIO Mense is mos lief daarvoor om te kla oor ’n predikant se preke: hulle is te lank, te vervelig, te soetsappig, te ongemaklik. En dan die een wat ek al soveel keer gehoor het, is…
1 June, 2022
Efesiërs 3:1-13 VIDEO * OUDIO Wat ‘n wonderlike voorreg om ‘n uitgestuurde van God te kan wees! As God jou as gesant gebruik en stuur om die blye boodskap van Sy heerlike genade en liefde uit te dra, is dit…