Dagstukkies



19 May, 2025
2 Petrus 1:1-7 VIDEO | OUDIO Iewers in die bose stad Babilon (Rome) sit Petrus in 'n donker kamertjie met 'n pen in die hand. Dit is nou reeds drie jaar sedert hy sy eerste brief aan die gemeentes in…

16 May, 2025
1 Petrus 1:1-3 VIDEO | OUDIO Petrus sit diep ingedagte met 'n pen in sy hand: “Van Petrus,” skryf hy op die rol wat voor hom uitgesprei is, “'n apostel van Jesus Christus.” Hy sug swaar. Hierdie brief moes hy…

15 May, 2025
Handelinge 15:1-35 VIDEO | OUDIO Petrus is baie opgewonde. Paulus en Barnabas is op pad na Jerusalem, waar hy nou relatief veilig is na Herodus Agrippe se grusame dood. Berigte het hom die afgelope maande kort-kort bereik van die wonderlike…

14 May, 2025
Handelinge 12:6-19 VIDEO | OUDIO Petrus skrik wakker. Die swaar, koue kettings om sy gewrigte en enkels is bitter ongemaklik. Weerskante van hom lê die twee geharde soldate rustig en snork. Dan sien Petrus dit: 'n lig wat in die…

13 May, 2025
Handelinge 12:1-6 VIDEO | OUDIO Die manne in Jerusalem is ontsteld: “Het julle gehoor wat Petrus aangevang het?” 'n Berig het hulle bereik dat Petrus die onvergeeflike ding gedoen het - hy het onbesnede heidene besoek! Ja, hy het selfs…

12 May, 2025
Handelinge 10:23-48 VIDEO | OUDIO Pas nadat die haan gekraai het, is Petrus op. Haastig pak hy die nodigste goedjies. Hy het maar bitter min geslaap – heelnag gelê en rondrol en wonder hoe hy hierdie situasie moet hanteer. Maar…

9 May, 2025
Handelinge 10:1-23 VIDEO | OUDIO Al hoe meer gerugte bereik Petrus se ore oor die berugte Saulus, en sy sogenaamde bekering. Uit Damaskus het die berigte gekom dat Saulus daar preek dat die biesies bewe! En dan hoor hy later…

8 May, 2025
Handelinge 9:32-49 VIDEO | OUDIO Die vervolging van gelowiges in Jerusalem maak vir Petrus baie bekommerd: “Hoe lank sal ons dit nog hier kan uithou?” wonder hy. Dit is veral daardie fanatikus, Saulus wat sy hare laat regop staan. Daardie…

7 May, 2025
Handelinge 5:17-42 VIDEO | OUDIO Daardie wonderbaarlike genesing van die verlamde man by die tempelpoort, was maar net die begin. En dit bly ook nie nét by Petrus nie, maar soortgelyke wonders gebeur deur die ander apostels, en die een…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026