15 February, 2021
Matteus 3:1-12 Video Audio In vanoggend se Skrifgedeelte kom die woordjie “Liefde” nie eers een keer voor nie. Ons lees net van Johannes die Doper wat swael en vuur preek. Hy beklemtoon die gedagte van bekering. Nou wat het dit…
12 February, 2021
Johannes 15:1-17 Video Audio Die aand voor Sy kruisiging gebruik Jesus die beeld van die wingerdstok. “Bly in My,” het Jesus by Sy dissipels gepleit. “Bly in My,” pleit Hy ook by jou en my! In die gelykenis sien ons…
11 February, 2021
Johannes 13:31-38 Video Audio Moeder Theresa is deur die wêreld gesien as ‘n ikoon van diensbaarheid en liefde. Sy is vereer met ‘n Nobel Prys, die hoogste eer wat enigeen kan kry. Maar as ons na haar lewe gaan kyk…
10 February, 2021
2 Timoteus 1-4 Video Audio Paulus het een groot begeerte, om vir oulaas nog 'n brief te skryf aan sy geliefde “seun” Timoteus. Hy weet dat dit soms maar baie swaar gaan met die jong man wat in moeilike omstandighede…
9 February, 2021
Johannes 21:15-19 Video Audio Dit is die gelukkigste uurtjie wat Petrus nog óóit in sy lewe beleef het. Na al die drama en hartseer en die grusame dag by die kruis, sit hy nou knus langs sy geliefde Meester. En…
8 February, 2021
2 Samuel 6:9-23 Video Audio Opgewonde, uitbundig dans hy in die stofpad af. Daar is gróót fees. Die fluite speel vrolik, begelei deur liere, en voor in die optog skal die ramshorings oorverdowend. Dawid is op sy gelukkigste! Maar dit…
5 February, 2021
Eksodus 33 Video Audio Moses is platgeslaan: “Here, hoe gaan ek dit alleen uithou met hierdie klomp?” Hy worstel met die Here. Moses - Baba in die riete, Egiptiese prins, moordenaar, vlugteling, bokwagter! Dit is hoe ons hierdie grootste van…
4 February, 2021
Genesis 41:1-57 Video Audio Die Skinker het hom vergeet! Almal het van Josef vergeet - die res van sy lewe sou hy in die stinkende kerker verslyt, en dit vir ‘n daad wat hy gladnie eers gepleeg het nie! Josef…
3 February, 2021
Genesis 22:8-19 Video Audio Meer as ‘n honderd jaar het verbygegaan sedert Abraham sy eerste harde skree gegee het daar in die verre Ur. Nou klim die gryse ou Abraham met swaar treë die berg op, die berg wat die…