Dagstukkies



25 November, 2022
1 Petrus 3:8-12 VIDEO * OUDIO “Ten slotte”, skryf Petrus in vers 8, en daarmee sluit hy hierdie afdeling in sy brief wat handel oor ons verhoudings, af. Hy het gepraat met ons oor ons verhouding met die staat, ons…

24 November, 2022
1 Petrus 3:1-7 VIDEO * OUDIO Is daar ‘n mooier prentjie as twee stokou gryskoppe wat liefdevol hand aan hand stap en styf teen mekaar op die parkbankie gaan sit? ‘n Halfeeu se sakke sout het hulle saam opgeëet; saam…

23 November, 2022
1 Petrus 2:18-25 VIDEO * OUDIO Dis vieruur in die middag, en die skadu’s word lank agter die hoë koppies wat ons plaas omring. Elandskrans gloei roesrooi in die laatmiddagson, die beroemde Elandskrans van Waterval Boven. Dick, my Kolliehond raak…

22 November, 2022
1 Petrus 2:13-17 VIDEO * OUDIO Die Keiser is nie ‘n maklike man om mee saam te leef nie. Hy gee opdragte wat jou teen die bors stuit, en hy maak wette wat jou dwars in die krop steek. Hy…

21 November, 2022
1 Petrus 2:11,12 VIDEO * OUDIO Dit was bitter nuus wat hy vanoggend gekry het: hy moet sy goedjies pak en loop. Waarheen? By wie sal hy dié slag gaan aanklop vir ‘n heenkome? Die lewe is bitter onregverdig hier…

18 November, 2022
1 Petrus 2:4-10 VIDEO * OUDIO Bouwerk het my nog altyd gefassineer. In my prille jeug was ek self ‘n bouer, dus ken ek van wat met ‘n huis se mure aangaan. Juis daarom staan ek verbaas vandag as ek…

17 November, 2022
1 Petrus 2:1-3 VIDEO * OUDIO Dis in die laat negentigs en hoogsomer in die Laeveld, waar ek en Mosbolletjie soos twee uitgespande donkiekarre op die boshuisie in Marloth Park se stoep sit. Die gras staan geil en die bome…

16 November, 2022
1 Petrus 1:22-25 VIDEO * OUDIO Hoe behoort jou lewenswyse te verander nadat jy die dag wedergeboorte ervaar het? Eenvoudig: jy moet daarna begin streef om te lewe soos God wil hê dat jy moet leef! Ons ry een oggend…

15 November, 2022
1 Petrus 1:17-21 VIDEO * OUDIO In 2016 word ek afgevaardig na die Algemene Sinode vergadering in Port Elizabeth. Ek het my oor ‘n mik geskrik toe ek die nuus kry, want ek was nie sulke hoë vergaderings gewoond nie,…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024