Dagstukkies



28 October, 2020
1 Tessalonisense 3:6-13 Video - Oudio Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om persoonlik te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope jare die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep…

27 October, 2020
2 Timoteus 4:9-13 Video - Oudio Entoesiasme en borrelende blydskap is twee dinge wat hand-aan-hand stap, of dalk eerder huppel! Maar wat gebeur as ons sonder die twee evangeliewerk probeer doen? Dan gebeur wat met Demas gebeur het. Ons weet…

26 October, 2020
1 Tessalonisense 5:16-28 Video - Oudio Paulus druk dit vir ons op die hart in 1 Tessalonisense 5:16: “Wees altyd vol blydskap.” In Filippense 4:4 sê hy dieselfde: “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!” As ek…

23 October, 2020
Romeine 1:18-23 Video - Oudio Wanneer Paulus ‘n brief skryf aan die gemeente in Rome, is sy tema dat mense deur God vrygespreek word omdat hulle glo. Hy gaan logies en stelselmatig te werk om hierdie tema te ontplooi. Voordat…

22 October, 2020
Handelinge 16:11-40 Video - Oudio Van Troas af neem Paulus en Silas ‘n skip oor die Egeïse see. Voor hulle, die Europese vasteland. Dit moes seker vir Paulus ‘n groot oomblik gewees het toe hy voet aan wal sit in…

21 October, 2020
Markus 2:13-17 Video - Oudio Hy het alles wat ‘n man wil hê: genoeg geld, genoeg vriende en boonop het hy ook genoeg gesag, sodat mense spring as hy iets sê. Dat die breë samelewing hom minag en vermy, daarmee…

20 October, 2020
Oor die Boek Efesiërs Video - Oudio Is die kerk vir jou ook opwindend? Dalk moet ons eers uitklaar wie of wat die kerk is? En hoe is sy ratwerk saamgestel? Watter kerk is dan nou die regte een? En…

19 October, 2020
Filippense 4:4-7 Video - Oudio Sit ons toe mos ewe salig een pragtige oggend en ontspan op die stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Houtkappertjies, spreeus, mossies en neushoringvoëls baljaar…

16 October, 2020
2 Samuel 6:9-23 Video - Oudio Dawid het die verbondsark laat haal nadat dit deur die Filistyne afgeneem is. In die proses struikel een van die osse wat die wa sleep waarop die ark was. Ussa probeer keer dat dit…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024