Dagstukkies



14 August, 2018
1 Johannes 2:18-27 Die antichris is ‘n onderwerp waaroor daar al baie boeke geskryf is, en waaroor daar baie bespiegel is. Baie mense het gereken dat Nero die antichris was, of Hitler. Selfs sommige Amerikaanse presidente is al uitgesonder om…

13 August, 2018
1 Johannes 2:12-17 Onthou jy nog die gedigte uit jou skooldae? Natuurlik sal jy hulle onthou! Die Vlakte, Skoppensboer, Eensaamheid, Slaap, Dis al, Vergewe en vergeet, Die roos.... En natuurlik daardie treffende gedig, Winternag van Eugène Marais: O koud is…

10 August, 2018
1 Johannes 2:3-11 My dienspligdae het in relatiewe vrede gebeur. Daar was nog nie ‘n grensoorlog nie, en natuurlik was die tweede wêreldoorlog toe al jare verby (ek is darem nou nie só oud nie!) Diensplig was vir die oorgrote…

9 August, 2018
1 Johannes 1:5-2:2 Ek het grootgeword in die era van kerse en paraffienlampe. Op ons plaas by Waterval Boven was daar aanvanklik nie die luukse van elektrisiteit nie, dus was ons aangewese op ‘n ou vlammetjie om vir ons lig…

8 August, 2018
1 Johannes 1:1-4 Gerugte doen die rondte dat Jesus nooit fisies bestaan het nie, maar dat dít wat in die Bybel oor Hom geskryf is geestelik gesien moet word, amper iets soos ‘n gedig. Ander slim mense wil weer beweer…

7 August, 2018
1 Johannes 1:1 - Hy is die Woord, die Lewe! Dis stil, dood, dood stil in die bos - dit is nou Marloth Park se Bos, waar ons destyds ons boshuisie gehad het. Ver, baie ver dreun die groot krokodilrivier…

6 August, 2018
1 Johannes Inleiding Dit is die jaar 90 nC. Met bewende hand sit ‘n stokou man, diep in sy negentigs, in diepe bepeinsing met pen in die hand. In sy gedagtes maal die vraag: “Hoe is dit moontlik dat hulle…

3 August, 2018
Romeine 16:17-27 Jare gelede het allerhande soorte smouse van huis tot huis gegaan en hulle ware verkoop. Dikwels is die deur in hulle gesigte toegeklap, maar party van hierdie smouse het geleer uit hulle foute, en al gesien wanneer iemand…

2 August, 2018
Romeine 16:1-16 As jy by ‘n lys name in die Bybel kom, blaai jy gerieflikheidshalwe maar daar verby, want dit het geen betekenis nie. Die ellelange geslagsregisters is vervelig en niksseggend. Werklik? Om maar een te noem: die geslagsregister van…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024