Dagstukkies



9 November, 2018
Handelinge 18:1-17 Jare gelede hoor ek die storietjie van die ouderling wat diep onder die oortuiging gekom dat dit tyd geword het dat hy ernstig moes begin om evangelisasiewerk te doen. Sonder enige opleiding oor hoe mens nou eintlik hierdie…

8 November, 2018
Handelinge 17:10-34 Die opstand in Tessalonika het Paulus en sy geselskap in lewensgevaar gelaat. Hulle moes vinnig daar weg voordat dinge baie lelik kon raak. Hulle wag totdat dit donker is, en dan sluip hulle die stad uit. Tou-opgooi? Nooit!…

7 November, 2018
Handelinge 17:1-9 Die arme Paulus moes seker dikwels uiters gefrustreerd gevoel het as hy so keer op keer verhinder word om sy werk te doen. Ek vat van myself, hoe gefrustreerd ek soms voel. My ou rekenaar wil nie altyd…

6 November, 2018
Handelinge 16:11-40 Van Troas af neem Paulus en Silas ‘n skip oor die Egeïse see. Voor hulle, die Europese vasteland. Dit moes seker vir Paulus ‘n groot oomblik gewees het toe hy voet aan wal sit in Europa. Vir hom…

5 November, 2018
Handelinge 16:1-10 Tradisioneel praat ons van drie sendingreise wat Paulus onderneem het. As jy egter Paulus se bewegings mooi gaan bekyk, kom jy agter dat daar eintlik streng gesproke net één sendingreis was, en dat Paulus na hierdie eerste reis…

2 November, 2018
Handelinge 15:35-41 Hoe belangrik is ‘n mens se integriteit? Op Paulus en Barnabas se eerste sendingreis het Johannes Markus hulle vergesel. Toe hulle in Pamfilië kom, het hy egter nie meer kans gesien om verder saam met hulle te gaan…

1 November, 2018
Handelinge 15:1-34 “Broer Voorsitter, ek voel erg beswaard!” Die kerkraadsvergadering trek al hier kort deuskant middernag, en almal is moeg. My bed staan net op drie pote - die vierde poot wink verleidelik vir my om te kom slaap! Daar…

31 October, 2018
Handelinge 14:1-28 Na hulle vernederende ondervinding in Antiogië, vertrek Paulus en Barnabas ooswaarts na drie stede in die Romeinse provinsie Galasië: Ikonium, Listra en Derbe. Die roetine wat hulle volg, is weereens om eers in die Joodse sinagoges te gaan…

30 October, 2018
Handelinge 13:13-52 Paulus en Barnabas het hulle suksesvolle sending-uitreik in Siprus afgehandel en vertrek per skip na Klein-Asië. Hulle bestemming is die stad Antiogië. Hierdie is nie dieselfde Antiogië waar die gemeente was wat hulle gestuur het nie, maar 'n…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024