Dagstukkies



5 March, 2021
1 Tessalonisense 1:1 Video Audio Ware vriendskap is iets wat baie skaars geword het. Om waarlik ‘n vriend vir iemand te wees, beteken ‘n baie besonderse alles-opofferende liefde vir die persoon. Dit was vroeg in die somer van die jaar…

4 March, 2021
Kolossense 3:5-17 Video Audio Ons kan liefde op baie verskillende maniere uitleef. Ek wil dit verduidelik met ‘n storie, die ware verhaal van Shay se bofbalwedstryd. Vanoggend se storietjie het ek ook al voorheen vertel, maar weereens is dit ‘n…

3 March, 2021
Filippense 2:19-30 Video Audio Paulus skryf die mooiste getuigskrif oor Timoteus. Hierdie jong man was maar altyd daar vir Paulus, en hy het hom deur dik en dun bygestaan. Hy moes dikwels Paulus se voete, oë en ore wees, veral…

2 March, 2021
Efesiërs 1:3-5 Video Audio Hou mense van jou? Wel, ek dink baie mense hou nogal van my! Party het my selfs lief! So sal ek ten minste graag wil glo! Waarom sou mense van my hou? Aag, ek is vriendelik…

1 March, 2021
Galasiërs 5:13-15 Video Audio Die berigte was in die koerante: Dominee en Ouderling raak slaags! In detail is daar beskryf hoe die twee mekaar getakel en geslaan het, want die een sou kwansuis by die ander se vrou gekuier het.…

26 February, 2021
Romeine 15:1-13 Video Audio Dis Sondagoggend, en dinge het vir my nie so goed begin voor kerk nie. Net so effens verslaap en nou is ek laat. Ek is half ongeduldig as ek by die kerk aankom want daar is…

25 February, 2021
Romeine 14:13-23 Video Audio In die vorige oordenking het ons gesien dat ons mekaar moet ruimte gee in die geloof, aangesien daar tóg verskille gaan wees, en ons nooit oor sekere kantlynsake gaan saamstem nie. Ek kry soms briewe van…

24 February, 2021
Romeine 14:1-12 Video Audio Opgewonde stap ek die oggend die kerk binne. Die moderne gemeente in Welkom gaan vir die eerste keer die voorsang by die erediens met kitaarbegeleiding doen. ‘n Tinteling vloei deur my jong are wanneer die briljante…

23 February, 2021
Romeine 13:8-14 Video Audio “Make love, not war!” pryk op die plakkaat van die verslonste kêrel met die blommetjieshemp en deurmekaar baard. Sy hare is blond gebleik en hang op sy skouers. Dis die sestigerjare en die betogers waarvan hy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024