Dagstukkies



4 August, 2023
Matteus 20:29-34 VIDEO | OUDIO Jesus se bediening word nou op die spits gedryf wanneer Hy uit Jerigo uitgaan. Die héél laaste been van Sy reis op aarde breek aan wanneer Hy die steil, dorre bergpas van Jerigo na Jerusalem…

3 August, 2023
Matteus 20:17-28 VIDEO | OUDIO Ons verhaal gaan vandag oor twee broers, Jakobus en Johannes. Hulle dierbare Mammie het met ‘n baie ernstige versoek na Jesus gekom, dat haar twee seuntjies asseblieftog die ereposisie by Sy troon sou kry wanneer…

2 August, 2023
Matteus 20:1-16 VIDEO | OUDIO Gestel jy werk vir baie jare by ‘n maatskappy en jy het ‘n hoë posisie bereik. Die baas was nog altyd vir jou baie goed en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…

1 August, 2023
Matteus 19:13-30 VIDEO | OUDIO Kan ryk mense ook in die hemel kom? Hierdie is ‘n baie ontstellende vraag, veral in die land waarin ons bly waar daar baie skatryk mense is. Baie mense bly in peperduur, luukse paleise, dikwels…

31 July, 2023
Matteus 19:1-12 VIDEO | OUDIO Ek sit eendag so in die Laeveld op die stoep, die aktiwiteite van ‘n Rooibek Neushoringvoël en dophou. Ons het mieliepitte en ‘n bietjie oorskietkos voor die stoep uitgegooi, en Meneer Neushoring het dit ontdek.…

28 July, 2023
Matteus 18:21-35 VIDEO | OUDIO Ek wil vandag 'n klip in die bos gooi en jou vra hoeveel keer jy al sonde gedoen het? Moontlik sal jy antwoord: “Watter soort van vraag is dit dan?! Ek is ‘n goeie mens!…

27 July, 2023
Matteus 18:6-20 VIDEO | OUDIO Eers klink dit soos die geruis van die wind deur die bome, maar dan hoor ek die botone: skwiek, tjorrel, knor, mor, borrel, en ek wéét sommer wat op pad is! Bo die vaal gras…

26 July, 2023
Matteus 18:1-5 VIDEO | OUDIO As voorgeskrewe boek vir Matriek, het ek ‘n Hollandse verhaal gehad met die titel: “De Klijne Johannes”. Hierdie eenvoudige verhaaltjie met ‘n baie diep betekenis het ‘n geweldige indruk op my gemaak! Dit handel oor…

25 July, 2023
Matteus 17:22-27 VIDEO | OUDIO Belasting is ‘n ding wat jy gewoonlik met ‘n baie swaar hart betaal. As daar dan nou vir jou gesê word dat jy, op grond van jou herkoms nie nodig het om belasting te betaal…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024