Dagstukkies



23 September, 2019
2 Korintiërs 8:1-15 Ons gemeente se finansies was in ‘n benarde toestand. Die segsman oor finansies kry toe die onbenydenswaardige taak om vir die gemeente te sê dat daar nie genoegsame fondse is om ons verpligtinge na te kom nie.…

20 September, 2019
2 Korintiërs 7:8-16 Diensplig in die sestigerjare was beslis nie ‘n grap nie. ‘n Arme troepie kon nooit iets reg doen nie, al het hy ook hóé hard probeer. My eerste kennismaking met die gevreesde paradegronde onthou ek nog baie…

19 September, 2019
2 Korintiërs 7:2-16 Sondagmiddag op die plaas. Ek sug swaar, ek is vrek-verveeld! Al die grootmense lê pens in die lug en snork, en hier moet ek rustig wees en met my tone lê en speel. Ek mag nie dít…

18 September, 2019
2 Korintiërs 6:14-7:1 ‘n Bybelversie kan baie maklik uit verband geruk word, en dan as ‘n totale lewenswyse gesien word. Vat nou byvoorbeeld die eerste versie van vandag se Skrifgedeelte: “Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie.” Die eerste…

17 September, 2019
2 Korintiërs 6:1-13 Ek is altyd so bang dat ek dalk iets skryf in my dagstukkies wat iemand gaan aanstoot gee. En kort-kort kry ek dit nogtans reg om op iemand se tone te trap, en dan moet ek móói…

16 September, 2019
2 Korintiërs 5:11-21 Versoening het ‘n baie groot woord geword. Ons het dit beleef in ons eie mooi Suid-Afrika in 1994 tydens die groot verkiesing. Mense was kwaad vir mekaar, maar terselfdertyd was hulle bang vir mekaar. Sommige het in…

13 September, 2019
2 Korintiërs 4:16-5:10 Van ‘n relatief jong ouderdom af het sy reeds die tekens begin sien van rumatiek in haar liggaam, ‘n dierbare vriendin van ons. Sy het aktief tennis gespeel, maar gaandeweg het dit al moeiliker geword om ‘n…

12 September, 2019
2 Korintiërs 4:7-15 Ons is soos kleipotte, sê Paulus, baie broos en breekbare kleipotte. Maar binne-in hierdie verganklike kleipotte van ons, is ‘n wonderlike skat versteek. Wat presies bedoel hy hiermee? Gelowiges is nie super-mense nie, ons is maar doodgewone…

11 September, 2019
2 Korintiërs 4:1-6 Paulus kan verséker ‘n rolmodel wees vir enige persoon wat homself besig hou met die uitdra van die Evangelie. Hy vertel hier aan die gemeente in Korinte so ‘n ietsie oor sy bediening en dié van sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Hy Leef!
30 April, 2024
Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024