Dagstukkies



8 November, 2017
Genesis 12:1-3 In Sarai se kop weergalm Abraham se woorde: “Kom, ons moet oppak!” Eers wou sy bly word, want sy het gedink dat hulle dalk vir die familie in Ur gaan kuier, maar toe sien sy die kyk in…

7 November, 2017
Genesis 12:1-3 Het ek dalk gesê Tera en Abram het in die wildernis gaan nesskrop in Haran? Nee, dan het ek seker maar ‘n bietjie oordryf. As jy met Google Earth vlieg tot by Haran, sien jy ‘n wonderlike ding,…

6 November, 2017
Genesis 11:10-32 In Genesis 11 lees ons die eerste keer van hom, die man met die groot geloof: Abraham. Onderaan ‘n lys van name en nogmaals name, wat begin by Noag se seun, Sem. ’n Volle tien geslagte later word…

3 November, 2017
Genesis 11 Die oergeskiedenis eindig nie met Noag nie. Ons kan hierdie geskiedenis nie afsluit voordat ons ook eers besin het oor die Toring van Babel nie. Die groot vloed het gekom om alles uit te wis. Maar uit Sy…

2 November, 2017
Genesis 9 en 10 Die groot vloed is verby. God het as’t ware die aarde herskep en ‘n splinternuwe begin gemaak. Noag en sy gesin was die enigste mense wat oorgebly het op die aarde. Hulle het God se opdrag…

1 November, 2017
Genesis 8 en 9 Dit was op ‘n paar dae ná presies ‘n jaar nadat die eerste reëndruppels op die aarde neergeplof het, toe Noag weer ‘n opdrag van God kry: “Noag, nou kan jy en jou gesin en al…

31 October, 2017
Genesis 7 en 8 Die reën het gekom soos God belowe het, dag in, dag uit. Noag het die dae afgetel, tien, twintig, dertig, en steeds het dit gestortreën soos hy nog nooit in sy lang lewe beleef het nie.…

30 October, 2017
Genesis 7:1-24 Noag bewonder sy handewerk. Dit was jare se arbeid, net hy en sy drie seuns. En nou staan die reuse skip, die Ark in die middel van die woestyn. Noag wonder nog steeds hoe al die baie water…

27 October, 2017
Genesis 6:14-22 Noag het ‘n groot knop op sy maag. Die blote gedagte aan ‘n skip maak hom siek van bekommernis. Waar begin mens as jy ‘n skip wil bou? Hy het nog nooit in sy lewe eers ‘n skip…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024