Dagstukkies



20 July, 2020
Jesaja 6 Jesaja beleef ‘n ontmoeting met die Heilige God van aangesig tot aangesig. Dit is wel in ‘n visioen, maar dit bly vir Jesaja baie, baie spesiaal, en dit verander sy hele lewe onherroeplik. Hierdie visioen kom aan die…

17 July, 2020
Jesaja Oupa Johnny Parsons was sy lewe lank ‘n drywer op die Spoorwëe op Waterval Boven. Toe hy die dag 55 word, moes hy aftree op pensioen. Ledig kon hy beslis nie gaan sit nie, en met sy aftreegeldjies koop…

16 July, 2020
Jesaja 3 Toe ek vanoggend hoofstuk 4 van Jesaja begin lees, gaan my gedagtes terug na ‘n paar jaar gelede, toe ek ‘n tekenaar was en onder baie groot druk gewerk het. Die werk het in stapels opgehoop, en ek…

15 July, 2020
Jesaja 3 ‘n Samelewing wat totaal in duie stort, dit is die donker prentjie wat die profeet in Jesaja 3 vir die volk skilder. Dit is ‘n bitter somber prentjie van anargie, maar dit is presies wat gebeur wanneer mense…

14 July, 2020
Jesaja 2 “Daar kom 'n tyd dat die berg waarop die huis van die Here is, 'n blywende plek sal hê bokant die bergtoppe en sal uitstaan bo die heuwels. Al die nasies sal daarheen stroom.” Na die harde, veroordelende…

13 July, 2020
Jesaja 1:1 Jesaja 1:1 is die opskrif vir die eerste 39 hoofstukke van die boek. Jesaja het as profeet opgetree in Juda van Ussia se tyd tot met Hiskia, dus 748vC tot 698vC. Reg van vers 1 af maak Jesaja…

10 July, 2020
Inleiding tot Jesaja Is daar waarlik iemand wat my lewenspad saam met my stap? Al die pad? Die profeet Jesaja spel dit baie duidelik uit dat dit wél die geval is. Inderdaad beteken dit nie noodwendig dat ek altyd op…

9 July, 2020
Openbaring 22:6-21 Ons het aan die einde van Openbaring gekom. Vir my persoonlik was dit ‘n reuse ervaring om oor hierdie skatkis van simboliek en beeldspraak te kon skryf. Ek het so verskriklik onwaardig gevoel om dit te durf waag…

8 July, 2020
Openbaring 21:9-22:5 Nadat Johannes die stem van God gehoor het, neem ‘n engel hom na ‘n hoë berg, en wys hom die nuwe stad, Jerusalem, waarvan ons gister gelees het. Dit is ‘n asemrowende gesig, en Johannes beskryf in fyn…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024