Dagstukkies



22 November, 2019
Eksodus 3:1-7 Dikwels lees ons in die Ou Testament van “die Engel van God,” waar ons “Engel” met ‘n hoofletter spel. Wie presies is hierdie “Engel?” Kom ons begin by die verhaal van Moses, die prins uit Egipte. In Eksodus…

21 November, 2019
Jesaja 8-12 & Jesaja 40 Die profete van die Ou Testament het Jesus se geboorte voorspel, honderde jare voor dit gebeur het, profete soos Jesaja, Miga, Sagaria, Daniël en Hosea, en selfs die Psalmdigters. Dikwels het die profeet egter sélf…

20 November, 2019
Matteus 1:1-17 Matteus vertel ook die verhaal van Jesus, maar hy pak dit op ‘n totaal ander manier aan as Johannes. Vir die Jode was dit baie belangrik om familie uit te lê. Wie presies is jy, en waar kom…

19 November, 2019
Johannes 1:1-5 Ek het oor die afgelope paar jaar oor ‘n paar baie interessante karakters in die Bybel geskryf, Petrus, Paulus, Dawid, Moses, Noag. Maar die héél belangrikste van almal het agterweë gebly: Jesus! Wie is Jesus? Johannes gee die…

18 November, 2019
Rut 4:13-22 Boas het met Rut getrou. Kort en kragtig gee die skrywer van die Rut-verhaal slegs die héél belangrikste feite. Maar moenie glo dat dit so eenvoudig gebeur het nie. Na die spanningsvolle nag op die dorsvloer en die…

15 November, 2019
Rut 4:1-12 Na die nag op die dorsvloer, vertrek Boas baie haastig, kort op Rut se hakke na Betlehem. Hy wil géén tyd verspeel nie! Hy het alreeds die ontstellende nuus verneem dat die ander losser van plan is om…

14 November, 2019
Rut 3:10-18 Van slaap is daar vir Boas géén sprake nie. Toe hy vir Rut hier by sy voete ontdek, het hy ál die slaap uit hom weggeskrik. ’n Warboel gedagtes maal deur sy kop, wat moet hy tog doen?…

13 November, 2019
Rut 3:6-9 Rut se bene bewe wanneer sy die huisie uitstap op pad na die dorsvloer. ‘n Heerlike geur van parfuum hang om haar, iets baie kosbaar wat Naomi diep uitgegrawe het. Sy het haar héél beste klere aan en…

12 November, 2019
Rut 3:1-5 Rut kry so ‘n benoude gevoel op haar maag wanneer Naomi haar baie vroeg die oggend wakker skud. Naomi het al vir haar vertel dat Boas familie is en dat hy hulle losser is. Nou wonder Rut waarom…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024