Dagstukkies



17 March, 2023
Openbaring 8:1-13 VIDEO * OUDIO Ons het begin by Genesis, en regdeur die Bybel het ons God se wonderlike genade gesien. Ons sluit hierdie reeks af met iets uit Openbaring. Ons het egter slegs die puntjies van die seekoei se…

16 March, 2023
Jakobus 2:14-26 VIDEO * OUDIO “Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen.” So lui die woorde van ‘n bekende ou kerklied. En dan dink ek by myself: as absoluut alles net genade is, en ek weet dat ek uitverkies en…

15 March, 2023
Hebreërs 10:26-31 VIDEO * OUDIO Daar heers ‘n angswekkende spanning in die kamp van die vryheidsvegters. Hoe het die regering uitgevind waar hulle wegkruip? Gisteraand was hulle uitmekaar geskiet! Die leiers hou ‘n dringende beraad om die misterie uit te…

14 March, 2023
Titus 3:1-7 VIDEO * OUDIO Paulus se brief is spesifiek gerig aan Titus. Dit raak egter ook die gemeente in Kreta, en dit is steeds ewe relevant vandag vir ons in Suid-Afrika of waar jy jou ookal mag bevind! In…

13 March, 2023
Titus 2:9-15 VIDEO * OUDIO In Titus 2 verduidelik Paulus vir Titus hoe gelowiges teenoor mekaar moet optree in hulle verskillende omstandighede. In verse 9 en 10 praat hy spesifiek oor gelowige slawe. Dis opmerklik dat hy nie hier pleit…

10 March, 2023
1 Timoteus 1:1,2 VIDEO * OUDIO Om ‘n opdrag van God te kry om ‘n taak te verrig, is ‘n wonderlike voorreg. Eintlik is dit sag gestel, want dit is suiwer genade! Dat die Here mý gekies het, terwyl daar…

9 March, 2023
Efesiërs 2:1-10 VIDEO * OUDIO Ek was verlore, eintlik nog erger: DOOD! Alles die gevolg van my sondes, maar uit Sy groot genade het God my gered en totaal herskep. Om daardie rede sal ek leef soos God van my…

8 March, 2023
Galasiërs 3:15-25 VIDEO * OUDIO Oom RykGert stel met bewende hande sy laaste testament op. Hy was ‘n suksesvolle sakeman, en hy het sy onderneming deur die jare opgebou tot ‘n uiters winsgewende maatskappy. Maar nou het Oom RykGert nog…

7 March, 2023
2 Korintiërs 1:1,2 VIDEO * OUDIO Dis November 1973. Onder my blaaie slaan die koue, klipperige grond van Potchefstroom swaar deur my slaapsak. Die grond is bitter hard en ongemaklik as ek my op my elmboog stut. Maar vanaand dink…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024
Géén Plek vir Jesus
22 April, 2024