Dagstukkies



25 September, 2018
Handelinge 2:43-47 As jou lewe aan die ryper kant van sestig trek, dan kan jy vanoggend saam met my terugdink met groot weemoed aan ‘n eenvoudige, ongekompliseerde lewe, waar mense nog waarlik vir mekaar omgegee het. In die dae voor…

24 September, 2018
Handelinge 2:37-42 Die verskillende kerke op Ballito het ‘n paar jaar gelede bymekaar gekom en besluit om die verhoogstuk “Heaven’s Gates & Hell’s Flames” op te voer. ‘n Amerikaanse span het die verhoogstuk georganiseer en die opleiding en dekor verskaf,…

21 September, 2018
Handelinge 2:14-36 Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Rof en onbeskof, só het ons hom leer ken as die ongekunstelde visserman wat praat en doen voor hy dink. Hy is so verskriklik menslik, en sy onverskrokke…

20 September, 2018
Handelinge 2:1-13 Dit is Sondag, en al die Christene van Jerusalem is bymekaar. Hoe weet ek dan dat dit Sondag was? Dit staan nêrens in die Bybel nie? Sien, dit was Pinksterdag, ‘n baie belangrike Joodse feesdag. Op Pinksterdag bring…

19 September, 2018
Handelinge 1:9-26 Het Jesus fisies na die hemel opgevaar? Is dit nie ook maar ‘n versinsel van Sy volgelinge se gedagtes, soos 'n paar moderne "Skrifgeleerdes" wil beweer nie? Lukas beskryf die hele gebeurtenis hier baie grafies. Jesus se volgelinge…

18 September, 2018
Handelinge 1:1-8 Ek kry eendag die uitnodiging om by 'n toneelgeselskap aan te sluit wat die musiekblyspel: “Pirates of Penzance” sou opvoer in die Playhouse Teater in Durban. Ek was sommer dadelik in die wolke, want die verhoog hou vir…

17 September, 2018
Inleiding oor die boek Handelinge “Wat doen ons vandag, Louis?” Hierdie is ’n bitter moeilike vraag vir ’n jong seun, want daar is so baie dinge om van te kies wat ons kan doen! Ons kan in die plaasdam gaan…

14 September, 2018
Habakuk 3:16-19 Habakuk was bang, bitter bang! Hy het gesidder toe die Here die dag hierdie verskriklike aankondiging maak. In sy geestesoog sien hy die skrikwekkende, bloeddorstige magte van die Galdeërs wat soos ‘n tsunami-golf aangerol kom en alles voor…

13 September, 2018
Habakuk 3:8-15 Almal ken die Krokodilrivier maar as nie veel meer as ‘n ou stroompie nie, veral in die winter. Plek-plek loop hy dan skaars vyf of tien meter wyd. Rustige rivier is hy, as hy lui-lui tussen die riete…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024