Dagstukkies



22 February, 2021
Romeine 12:17-21 Video Audio "Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor ALLE mense.” So skryf Paulus. "Paulus kon darem maklik praat! Hy leef nie in die wêreld waarin ons vandag lewe nie!" So lyk my reaksie moontlik. Hierdie…

19 February, 2021
Matteus 22:34-45 Video Audio Gister het ons gesels oor die praktiese uitleef van liefde. Vanoggend wil ek dan graag met jou ‘n pragtige verhaal deel wat ek eenmaal gelees het oor praktiese liefde. ‘n Groep verkoopsmanne het ‘n lang en…

18 February, 2021
Matteus 8:1-17 Video Audio In die wonderlike preek van Jesus op die berg, waarvan ons in Matteus 5 lees, sien ons met watter gesag Jesus gepraat het. Wat Hy daar gesê het, het die skares stom gelaat, en duisende mense…

17 February, 2021
Matteus 7:1-12 Video Audio As daar een gedeelte in die Bybel is wat ons aspris verkeerd verstaan, dan is dit die gedeelte uit Jesus se bergpreek van die splinter in die oog en die pêrels voor die varke. Hoe dikwels…

16 February, 2021
Matteus 5:43-48 Video Audio Oorlog is ‘n verskriklike ding, en ek dink ons ou wêreld het die afgelope klompie jare genoeg gehad daarvan. As jy vandag een van die oues van dae is, dan sal jy seker nog die verskrikking…

15 February, 2021
Matteus 3:1-12 Video Audio In vanoggend se Skrifgedeelte kom die woordjie “Liefde” nie eers een keer voor nie. Ons lees net van Johannes die Doper wat swael en vuur preek. Hy beklemtoon die gedagte van bekering. Nou wat het dit…

12 February, 2021
Johannes 15:1-17 Video Audio Die aand voor Sy kruisiging gebruik Jesus die beeld van die wingerdstok. “Bly in My,” het Jesus by Sy dissipels gepleit. “Bly in My,” pleit Hy ook by jou en my! In die gelykenis sien ons…

11 February, 2021
Johannes 13:31-38 Video Audio Moeder Theresa is deur die wêreld gesien as ‘n ikoon van diensbaarheid en liefde. Sy is vereer met ‘n Nobel Prys, die hoogste eer wat enigeen kan kry. Maar as ons na haar lewe gaan kyk,…

10 February, 2021
2 Timoteus 1-4 Video Audio Paulus het een groot begeerte, om vir oulaas nog 'n brief te skryf aan sy geliefde “seun” Timoteus. Hy weet dat dit soms maar baie swaar gaan met die jong man wat in moeilike omstandighede…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024