Dagstukkies



19 March, 2020
Lukas 16:1-13 Wanneer dit by geldsake kom, kry jy baie slim mense wat elke truuk onder die son uitdink om vinnig stinkryk te word, en in die proses gee hy nie om hoeveel mense langs die pad sneuwel nie. Telkens…

18 March, 2020
Lukas 15:11-32 Jesus vertel twee kort gelykenisse van ‘n skaap en ‘n muntstuk wat verlore geraak het en dan weer gevind is. Dan vertel Hy die aangrypende storie van ‘n man wat so byna-byna albei sy seuns verloor het. Die…

17 March, 2020
Lukas 14:15-24 'n Vooraanstaande van die rykmansdorp Zimbali besluit om vir sy 50ste verjaardag 'n spoggerige partytjie te hou. Hy wil anders wees, en in plaas van uitnodigings per e-pos, stuur hy sy skakelbeampte persoonlik na 'n paar uitgesoekte stralejakker-vriende…

16 March, 2020
Lukas 13:1-9 Ons ry lughawe toe om my dogter op die vliegtuig te sit. Sy vlieg na Israel om vir ‘n jaar daar te gaan werk op ‘n kibbuts. Op pad lui Mosbolletjie se foon - dis my seun: “Anita…

13 March, 2020
Matteus 13:31-35 Kyk, as jy nou ‘n groot boom wil hê, dan plant jy ‘n gróót pit. Vat nou maar ‘n kokosneutpalm: daar is darem maar vir jou ‘n menéér van ‘n pit! In die tropiese eilande waar hulle natuurlik…

12 March, 2020
Markus 4:1-20 Dis vroegoggend, en Jesus stap rustig saam met sy groepie dissipels op die strand van die see van Galilea, terwyl Hy hulle leer. Baie gou gewaar iemand hulle. Die nuus versprei soos ‘n veldbrand, en binne ‘n ommesientjie…

11 March, 2020
Lukas 10:1-24 Ons het gesien hoedat Jesus die twaalf apostels uitgestuur het om op hulle eie die Evangelie te gaan verkondig. Vir hierdie manne was dit sékerlik 'n baie opwindende avontuur, want hulle word vertrou om die blye nuus te…

10 March, 2020
Lukas 9:51-62 Die tyd het aangebreek vir Jesus se laaste reis, en Hy deel sy dissipels mee dat hulle na Jerusalem moes vertrek, ‘n reis wat hulle sekerlik ‘n goeie tydjie sou neem. Op hierdie stadium was hulle nog doenig…

9 March, 2020
Matteus 22:1-14 Jesus het ‘n harde gesprek met die Joodse leiers gehad. Maar steeds stroom mense na Hom! O, hoe wonderlik moes dit nie wees om te kon insit by een van Jesus se leer-sessies nie! Elke woord wat Hy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Hy Leef!
30 April, 2024
Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024