Dagstukkies



3 October, 2018
Handelinge 5:1-11 Sê iemand eendag toe mos vir my: “Nee, ek gaan nie kerk toe nie, want kerkmense is ‘n skynheilige klomp. Sondag sit hulle daar met hulle vroom gesiggies en mooi praatjies in die kerk, en Maandag is hulle…

2 October, 2018
Handelinge 4:32-37 Wat beteken dit om waarlik vir mekaar om te gee? Stop dit maar net by meegevoel met mekaar se omstandighede? Ons leef in ‘n wêreld waar alles gaan om geld, geld en nogmaals geld. Baie mense verdien hulle…

1 October, 2018
Handelinge 4:23-31 Die vervolging van die Kerk van Christus het so pas begin toe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad gedaag is. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies, en alreeds sien ons hoedat die owerhede begin planne…

28 September, 2018
Handelinge 4:1-22 Petrus het die verlamde man gesond gemaak - ‘n asemrowende wonderwerk! Al huppelende en singende is hy agter Petrus en Johannes aan, tot groot ontsteltenis van die Joodse Raad, wat nie geweet het wat om hiervan te maak…

27 September, 2018
Handelinge 3:11-26 Jy wil seker vanoggend vir my sê dat ek verdwaal het met 'n tema soos Kersfees! Dis mos nog lank nie Kersfees nie? Maar wag, laat my toe om te verduidelik. Die verlamde man waarvan ons gister gelees…

26 September, 2018
Handelinge 3:1-10 Ek het al baie gewonder oor die Moslems se gereelde gebedstye elke dag. Die toegewyde Moslems dra hulle gebedsmatjies saam wanneer hulle op reis gaan en sal, waar hulle ookal is op die bepaalde tyd, die matjies in…

25 September, 2018
Handelinge 2:43-47 As jou lewe aan die ryper kant van sestig trek, dan kan jy vanoggend saam met my terugdink met groot weemoed aan ‘n eenvoudige, ongekompliseerde lewe, waar mense nog waarlik vir mekaar omgegee het. In die dae voor…

24 September, 2018
Handelinge 2:37-42 Die verskillende kerke op Ballito het ‘n paar jaar gelede bymekaar gekom en besluit om die verhoogstuk “Heaven’s Gates & Hell’s Flames” op te voer. ‘n Amerikaanse span het die verhoogstuk georganiseer en die opleiding en dekor verskaf,…

21 September, 2018
Handelinge 2:14-36 Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Rof en onbeskof, só het ons hom leer ken as die ongekunstelde visserman wat praat en doen voor hy dink. Hy is so verskriklik menslik, en sy onverskrokke…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024