Dagstukkies



9 February, 2021
Johannes 21:15-19 Video Audio Dit is die gelukkigste uurtjie wat Petrus nog óóit in sy lewe beleef het. Na al die drama en hartseer en die grusame dag by die kruis, sit hy nou knus langs sy geliefde Meester. En…

8 February, 2021
2 Samuel 6:9-23 Video Audio Opgewonde, uitbundig dans hy in die stofpad af. Daar is gróót fees. Die fluite speel vrolik, begelei deur liere, en voor in die optog skal die ramshorings oorverdowend. Dawid is op sy gelukkigste! Maar dit…

5 February, 2021
Eksodus 33 Video Audio Moses is platgeslaan: “Here, hoe gaan ek dit alleen uithou met hierdie klomp?” Hy worstel met die Here. Moses - Baba in die riete, Egiptiese prins, moordenaar, vlugteling, bokwagter! Dit is hoe ons hierdie grootste van…

4 February, 2021
Genesis 41:1-57 Video Audio Die Skinker het hom vergeet! Almal het van Josef vergeet - die res van sy lewe sou hy in die stinkende kerker verslyt, en dit vir ‘n daad wat hy gladnie eers gepleeg het nie! Josef…

3 February, 2021
Genesis 22:8-19 Video Audio Meer as ‘n honderd jaar het verbygegaan sedert Abraham sy eerste harde skree gegee het daar in die verre Ur. Nou klim die gryse ou Abraham met swaar treë die berg op, die berg wat die…

2 February, 2021
Genesis 11:10-32 Video Audio In Genesis 11 lees ons die eerste keer van hom, die groot geloofsheld Abraham. ’n Volle tien geslagte na Noag word die klein Abrahampie uiteindelik gebore, toe Pappa Tera nog in sy prille jeug gestaan het,…

1 February, 2021
Genesis 6:11-16 Video Audio Duidelik hoor Noag die stem van God: “Noag, Ek wil hê dat jy ‘n skip bou.” “’n Skip Here? Waarom? Ek verstaan nie.....” “Ek het besluit om ‘n einde te maak aan alle mense, want die…

29 January, 2021
Genesis 1:26-28 Video Audio As ons oor liefde in die Bybel wil skryf, waar begin jy? Reg by die begin, by die skepping. Op die laaste skeppingsdag wou die ganse skepping bars van opgewondenheid, want uiteindelik was alles gereed vir…

28 January, 2021
Johannes 3:16 Video Audio In hierdie reeks dagstukkies wil ons fokus op al die verskillende aspekte van liefde. Ons wil gaan kyk wat die verskillende skrywers in die Bybel hieroor gesê het. Sekerlik die bekendste uitspraak oor goddelike liefde lees…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024
Jesus se Doop
23 April, 2024