Dagstukkies



15 January, 2021
Miga 3:9-12 Video - Oudio Miga sluit in die laaste vier verse van hoofstuk 3 sy onheilsprofesieë af met ‘n opsomming van wat hy reeds gesê het. Maar as jy hierdie verse lees, kom jy agter dat daar iets baie…

14 January, 2021
Miga 3:5-8 Video - Oudio Destyds, in Miga se tyd was die profete die skakel tussen God en die mense. Daar was nie Bybels wat jy kon lees nie, want die enkele geskrifte wat toe beskikbaar was, was met die…

13 January, 2021
Miga 2:12-3:4 Video - Oudio Op die oop veld loop ‘n klompie skape en blêr, hier drietjies en dáár nog ‘n handjievol. Doelloos, herderloos loop hulle en ronddwaal. Die veld is vol gevaar, jakkalse, rooikatte en allerhande ongediertes. Hulle weet…

12 January, 2021
Miga 2:6-11 Video - Oudio Ds. Miga loop in die leraar se studeerkamer in, waar dié besig is om sy preek vir die naweek voor te berei. Die man is so hard aan die werk en so diep ingedagte, dat…

11 January, 2021
Miga 2:1-5 Video - Oudio Die deure van die luukse kantoor swaai oop en ‘n man stap in. Die ontvangsdame sien sommer dadelik aan sy gesig en hele houding dat hierdie man baie omgekrap is. Haar hart klop in haar…

8 January, 2021
Miga 1:6-16 Video - Oudio Die hof is in sitting. Die Regter neem die plek van die Aanklaer in. Dan wys Hy die vinger na die twee beskuldigdes. “Wie is verantwoordelik vir die oortreding?” Dan kyk hy na beskuldigde nommer…

7 January, 2021
Miga 1:2-5 Video - Oudio Met bewende hande het ek die boek Miga oopgemaak om daaruit ‘n reeks dagstukkies te skryf. Ek was bang, en ek het die Here gevra of ek nie liewer ‘n ander, makliker boek kon kies…

6 January, 2021
Miga 1:1 Video - Oudio Is dit ooit belangrik om die eerste paar lyntjies van ‘n Bybelboek te lees? Dis gewoonlik mos maar net ‘n groet of iets! Niks belangrik nie…... Dikwels is daar baie meer opgesluit in so ‘n…

5 January, 2021
Miga Inleiding Video - Oudio Die een groot vraag oor die Bybel is, wat wil die Here graag by my tuisbring wanneer ek Sy woord lees? Het jy al mooi hieroor gedink? Een moontlike antwoord is, dat die Bybel my…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Hy Leef!
30 April, 2024
Kruisig Hom, Kruisig Hom!
29 April, 2024
Petrus se Verraad
26 April, 2024
Hosanna, Hosanna!
25 April, 2024
Nasaret Verwerp Jesus
24 April, 2024