Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

7 July, 2025
Eksodus 17:8-16 VIDEO | OUDIO Nomadiese volke is verskriklik jaloers op hulle waterbronne in die woestyn. Dit is kosbaarder as goud, en daarsonder kan ‘n mens nie lewe nie. Die gevolg is dat as iemand anders op jou waterbron toesak…

4 July, 2025
Eksodus 17:1-7 VIDEO | OUDIO Inderdaad was God se genade baie groot oor hierdie volk. Elke oggend met dagbreek lê die kos voor hulle deur - afgelewer direk uit die hemel! Maar die Beloofde land het ook vir hulle gewink…

3 July, 2025
Eksodus 16:22-36 ???? VIDEO | ???? OUDIO God voorsien vir die Israeliete op ‘n tydstip toe hulle dit bitter nodig gehad het - manna uit die hemel. Die vraag is - hoe lank sou God se voorsiening bly? Meeste van…

2 July, 2025
Eksodus 16:13-21 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die nasmaak van die vorige aand se kwartels lê nog vlak in die Israeliete se mond, as hulle die oggend een-vir-een begin lewe kry. “Pappa, kom kyk!” skree ‘n seuntjie sy pa wakker…

1 July, 2025
Eksodus 16:1-13 ???? VIDEO | ???? OUDIO Voorsien God nog elke dag in my behoeftes? Of nee, dalk moet ek die vraag totaal anders vra: Vertrou ek God werklik om elke dag in my behoeftes te voorsien? In die gebed…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026
Om Kinders Groot te Maak
17 August, 2026