Dagstukkies



16 February, 2026
1 Korintiërs 10:11-14 VIDEO | LUISTER Vrydag het ons gehoor van Moses en die Israeliete, en die wonderwerke wat hulle beleef het. Paulus sê dat hierdie verhale dien as ‘n voorbeeld vir die gemeente in Korinte. Inderdaad dien dit presies…

13 February, 2026
1 Korintiërs 10:1-10 VIDEO | LUISTER Sommige van die Korintiërs was onder die indruk dat sekere simboliese handelinge hulle sou red. Vandag is daar steeds mense wat glo dat dit die geval is. So het hulle byvoorbeeld geglo dat as…

12 February, 2026
1 Korintiërs 9:24-27 VIDEO | LUISTER Het jy geweet? In Paulus se tyd was daar vier groot Panhelleense spele – die Olimpiese-, Pytiaanse- Nemeaanse- en Isthmiese spele. Die Isthmiese Spele is gehou op die smal landstrook of isthmus naby Korinte…

11 February, 2026
1 Korintiërs 9:19-23 VIDEO | LUISTER O, die wonder van ware vryheid! Vlieg hier eendag mos ‘n klein voëltjie in my kombuis in. Toe ek sy noodroep hoor, gaan ek dadelik kyk wat fout is. En daar sit die verbouereerde…

10 February, 2026
1 Korintiërs 9:1-18 VIDEO | LUISTER ‘n Ruk gelede hoor ek hoe iemand gal-afgaan oor ‘n sekere leraar se vergoeding. Dit sou kwansuis ‘n skande wees dat die gemeente hom soveel moet betaal! Baie mense gaan nog steeds van die…

9 February, 2026
1 Korintiërs 8:1-13 VIDEO | LUISTER Hoe ver strek my Christelike vryheid? Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons seker alreeds gevra het. Mag ek byvoorbeeld varkvleis eet? Dit word tog duidelik in die Ou Testament verbied! Dan is…

6 February, 2026
1 Korintiërs 7:1-40 VIDEO | LUISTER Dit wil voorkom asof verskeie mense vir Paulus briewe geskryf het oor die probleem van prostitusie. Hy noem dit dat mense al vir hom briewe hieroor geskryf het om antwoorde te kry. Vandag word…

5 February, 2026
1 Korintiërs 6:12-20 VIDEO | LUISTER Prostitusie is in Suid-Afrika teen die wet, maar die gereg draai gewoonlik ‘n blinde oog as hulle die dinge sien gebeur. Daar was selfs ‘n groot deel van die parlement wat prostitusie wou wettig…

4 February, 2026
1 Korintiërs 6:1-11 VIDEO | LUISTER Opspraakwekkende hofsake is aan die orde van die dag. En nou praat ek nie oor kriminele sake nie. Ek praat oor siviele hofsake waar mense mekaar aanvat oor die een of ander geskil. Boetíé…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026