Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

7 August, 2017
Matteus 18:21-35 Hoeveel keer het jy al sonde gedoen? Jy sal nou vir my sê: “Watter soort van vraag is dit dan!? Ek is ‘n goeie mens wat hard probeer om reg te lewe!” Maar kom ons gaan bekyk hierdie…

4 August, 2017
Matteus 18:6-20 Eers klink dit soos die geruis van die wind deur die bome, maar dis ‘n doodstil dag. Daar is nie eers 'n ou luggie wat trek waar ek op my bosveldhuisie se stoep sit nie. Dan hoor ek…

3 August, 2017
Matteus 18:1-5 As voorgeskrewe boek vir Matriek, het ek ‘n Hollandse verhaal gehad met die titel: “De Klijne Johannes”. Hierdie eenvoudige verhaaltjie het so ‘n geweldige indruk op my gemaak, dat ek nou nog, na meer as vyftig jaar, dele…

2 August, 2017
Matteus 17:22-27 Belasting is ‘n ding wat jy gewoonlik met ‘n baie swaar hart betaal. As daar dan nou vir jou gesê word dat jy nie nodig het om belasting te betaal nie, op grond van jou herkoms - sou…

1 August, 2017
Matteus 17:14-21 Waarom gebeur wonderwerke nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke wérklik nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke nog werklik? Waarom gebeur wonderwerke net met ander mense en nie met my nie? Is daar dalk iets fout met my dat…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026