Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

8 July, 2026
Handelinge 25:13-26:32 Wanneer Porkius Festus as goewerneur oorneem, moet hy darem mos nou behóórlik verwelkom word, en so besluit Koning Herodus Agrippa II om 'n staatsbesoek te bring aan Festus om hom baie welkom te laat voel. Hy word vergesel…

7 July, 2026
Handelinge 25:1-12 “'n Nuwe besem vee skoon” – só lui die gesegde. Porkius Festus is die nuwe besem in Sesarea, en die Jode vestig ál hulle hoop daarop dat Festus skoon sal vee. Skaars drie dae na sy aankoms in…

6 July, 2026
Handelinge 24:24-27 Na Paulus se verhoor in Sesarea bly hy in aanhouding. Nee, Feliks vonnis hom nie, hy sê bloot vir die Joodse beskuldigers dat hy eers wag vir bevelvoerder Lisias om te kom voordat hy die saak kan afhandel…

3 July, 2026
Handelinge 24:1-23 Antonius Feliks word in 52 nC. aangestel as goewerneur, 'n pos wat hy in Sesarea beklee tot 59 nC. Wat sy aanstelling merkwaardig maak, is dat hy aanvanklik 'n slaaf was. Sy broer se kontak met keiser Klaudius…

2 July, 2026
Handelinge 23:12-35 'n Klompie beswaarde manne is bymekaar, veertig van hulle. “Hierdie Paulus is besig om 'n bespotting van ons Jode te maak!” tier een kêrel heftig ontstoke. “Ja,” brom 'n ander, “maar wat kan ons teen hom doen? Daardie…

1 July, 2026
Handelinge 23:6-11 Terwyl Paulus voor die Joodse Raad is, noem hy die hoëpriester 'n “witgepleisterde graf.” Hy het nie besef dat dit die hoëpriester was nie. (Die 1983 vertaling het dit vertaal as “skynheilige”.) Dit is interessant dat Jesus ook…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026