20 January, 2025
Filippense 1:12-14 VIDEO | OUDIO Verwonderd sê ons dikwels: “Dis ook maar goed dat dinge só uitgewerk het, né?” Of: “Weet jy, dis nou sóóó toevallig dat ek net op die regte oomblik op die regte plek was!” Dalk kan…
17 January, 2025
Filippense 1: 9-12 VIDEO | OUDIO Die Bos was daardie jaar bitter droog. Dit was September 2009 en die lentereëns het weggebly. Die diere kry bitter swaar, daar is niks kos in die veld nie. Heeldag lank kom bedel die…
16 January, 2025
Filippense 1:3-8 VIDEO | OUDIO Verlange is ‘n wonderlike ding! Dit gee jou ‘n onbeskryflike gevoel van gebondenheid aan iemand wat dalk baie ver van jou af is. In jou gedagtes bring dit daardie persoon tot hier rég by jou…
15 January, 2025
Filippense 1:3-6 VIDEO | OUDIO Wat ‘n pragtige ding om vir enigiemand te sê: “Ek dank my God elke keer wanneer ek aan julle dink.” Wow! En dit is presies wat Paulus vir die gemeente in Filippi sê! As iemand…
14 January, 2025
Filippense 1:1-2 VIDEO | OUDIO Op die oog af is daar niks snaaks aan die aanhef van Paulus se brief aan die gemeente in Filippi nie. As jy egter eers ‘n bietjie dieper begin delf, dan is daar baie interessante…
13 January, 2025
Inleiding tot Filippense VIDEO | OUDIO Wat maak jou waarlik gelukkig? Wat maak dat jy wil bokspring, lag en huil van blydskap? Wanneer daardie eerste welkome reëndruppels neerplons op die dorre aarde na 'n uitmergelende droogte, dan is dit nie…