14 March, 2024
1 Timoteus 5:17-23 VIDEO | OUDIO Vir baie jare al is ek betrokke by die opstel van ons gemeente se nuusbrief. By verskeie geleenthede het iemand my in die oor gefluister dat daar ongelukkigheid was oor die een of ander…
13 March, 2024
1 Timoteus 5:9-16 VIDEO | OUDIO Gister het ek genoem dat daar in ons gemeente sommer ‘n groot aantal weduwees is. Meeste van hulle is vroue vir wie se hande daar niks verkeerd staan nie. Waar hulle saamkoek, kan jy…
12 March, 2024
1 Timoteus 5:1-8 VIDEO | OUDIO As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou…
11 March, 2024
1 Timoteus 4:10-16 VIDEO | OUDIO Wat ‘n wonderlike voorreg is dit om te kan dien as Christenleier! Dis egter nog ‘n véél groter voorreg as iemand jou vra: “Hoe word ek ‘n Christen?” Dit is seker die grootste vreugde…
8 March, 2024
1 Timoteus 4:6-9 VIDEO | OUDIO Die gimnasium is gewoonlik ‘n baie gewilde plek. Daar word geoefen, ge-fietstrap, gedraf en gesweet dat die biesies bewe! Sommige van die “martelare” hyg en blaas en elke oomblik is ‘n pyniging, maar hulle…
7 March, 2024
1 Timoteus 4:1-6 VIDEO | OUDIO Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met sulke mooi goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra laat blink het. Op sy kop het ‘n kroon gepryk, ‘n trotse bloedrooi kam…
6 March, 2024
1 Timoteus 3:14-16 VIDEO | OUDIO Toe ek in standerd 9 (graad 11) was het my ouers na Durban verhuis. Ek moes agterbly op Waterval Boven om eers matriek klaar te maak. Skoolvakansies het ek met die trein gery na…
5 March, 2024
1 Timoteus 3:1-13 VIDEO | OUDIO Die leraar kan nie ‘n gemeente alleen hanteer nie. Paulus het dit baie duidelik gewys in die voorafgaande teksgedeeltes met sy eie lewe dat, alhoewel hy uiters bekwaam was, hy nie kon bekostig om…
4 March, 2024
1 Timoteus 2:8-15 VIDEO | OUDIO En daar staan dit, swart op wit: vrouens moet stil en onderdanig wees, mag nie haarvlegsels, goud, pêrels of duur klere dra nie en hulle mag nie onderrig gee, of oor 'n man gesag…