Dagstukkies



16 October, 2023
2 Tessalonisense Inleiding VIDEO | OUDIO Dit is Septembermaand 2008. Die droogte in die Laeveld is hartverskeurend. Waar ek op my stoep sit en skryf, is die toneel voor my ‘n digte doringveld, deurspek met rooibos, knoppiesdoring, blinkblaar wag-’n-bietjie, rosyntjiebos…

13 October, 2023
1 Tessalonisense 5:16-28 VIDEO | OUDIO Paulus druk dit vir ons op die hart in 1 Tessalonisense 5:16: “Wees altyd bly!” In Filippense 4:4 sê hy dieselfde: “Verbly julle altyd in die Here! Ek herhaal: Verbly julle!” As ek en…

12 October, 2023
1 Tessalonisense 5:12-18 VIDEO | OUDIO Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is…

11 October, 2023
1 Tessalonisense 5:1-11 VIDEO | OUDIO Ek het net weer die kortstondigheid van die lewe beleef toe my skoondogter in die fleur van haar lewe skielik weggeruk is uit ons midde. Tydens die Covid-pandemie is etlike van ons vriende net…

10 October, 2023
1 Tessalonisense 4:13-18 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die treurmares en die Jeremiades van die Briels? Ek het as kind koue rillings gekry as hulle sing van grafte en lyke en bittere, hartseer verlangens. Ek onthou nog hoe die…

9 October, 2023
1 Tessalonisense 4:9-12 VIDEO | OUDIO As ons gelowiges maar net bymekaar kan staan en in mekaar glo, sal dit baie beter gaan met die kerk! Ons is immers bloedfamilie, gered deur dieselfde kosbare bloed van Jesus Christus, en kinders…

6 October, 2023
1 Tessalonisense 4:1-8 VIDEO | OUDIO Toe Timoteus van Tessalonika af terugkom, wou Paulus álles weet oor hoe dit daar gaan. Timoteus was opgewonde: “Daardie ou gemeentetjie is aan die brand!” vertel hy, vol entoesiasme. “Daar is egter tóg ’n…

5 October, 2023
1 Tessalonisense 3:6-13 VIDEO | OUDIO Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope 23 jaar die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep…

4 October, 2023
1 Tessalonisense 3:1-5 VIDEO | OUDIO Gister het ons gesien hoe Paulus na die gemeente in Tessalonika verlang het. Dit was egter vir hom onmoontlik om daarheen terug te gaan om hulle te gaan sien. Hy het geweet dat hulle…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Eensgesindheid
16 January, 2026
Die Groot Geskenk
15 January, 2026
Genade en Vrede!
14 January, 2026
Die Nagmerrie Gemeente
13 January, 2026
Briewe aan ‘n Gemeente
12 January, 2026