Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

13 April, 2022
Johannes 12:20-36 VIDEO * OUDIO Die tyd was besig om met ‘n verbysterende snelheid voort te spoed na die finale oomblikke van Jesus se sending op aarde. Johannes vertel dat dit nou nie meer net Jode en Samaritane was wat…

12 April, 2022
Johannes 12:12-19 VIDEO * OUDIO Die spanning is besig om op te bou tot ‘n geweldige crescendo. Twee dae nadat Maria die duur nardusolie oor Jesus se voete uitgegooi het, stap Jesus en Sy dissipels uit Betanië na Jerusalem. Van…

11 April, 2022
Johannes 12:1-11 VIDEO * OUDIO Die finale tyd het aangebreek! Jesus-hulle vertrek na Betanië, net buite Jerusalem. Nou is hulle natuurlik ook rég in die gevaarsone, waar die Joodse leiers op hulle wag. Die regte oomblik moet nou net aanbreek…

8 April, 2022
Johannes 11:45-57 VIDEO * OUDIO Lasarus se opwekking uit die dood het ‘n geweldige groot invloed gehad op alles wat sou plaasvind oor die volgende klompie dae. Die mense wat daar was, het almal gesien wat gebeur het, en baie…

7 April, 2022
Johannes 11:33-44 VIDEO * OUDIO Mag ‘n mens huil? Mag jy bedroef wees? Paulus leer ons dan om altyd blymoedig te wees - om selfs deur die allerverskriklikste situasie nog vrolik te moet kan sing en lag. Dan pas huil…

6 April, 2022
Johannes 11:17-32 VIDEO * OUDIO In die dorpie Betanië is alles in rep en roer, want uit die groot stad Jerusalem het mense daarheen gestroom om die twee susters, Marta en Maria te kom troos na die tragiese afsterwe van…

5 April, 2022
Johannes 11:1-16 VIDEO * OUDIO Net buite Jerusalem was daar ‘n dorpie met die naam Betanië. Daar het ‘n groepie mense gewoon wat vir Jesus baie na aan die hart was: Maria, haar suster Marta en hulle broer, Lasarus. Veral…

4 April, 2022
Johannes 10:22-42 VIDEO * OUDIO In Jerusalem was dit winter. Saam met die winter het een van die Jode se groot feeste gekom, die Fees van die Tempelwyding. Dit het terugdateer tot die jaar 164 vC. Sirië was daardie jare…

1 April, 2022
Johannes 10:1-21 VIDEO * OUDIO Dit was ‘n nostalgiese kuiertjie op die plaas waar ek grootgeword het, naby Waterval Boven. Veertig jaar het verby gegaan. Sou ek nog die dinge daar kry wat vir my mooi was? Die eerste wat…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026