Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

5 May, 2020
Ester 5:4-6:12 Ester het die eerste brug suksesvol oorgesteek. Koning Ahasveros se bene het jellie geword toe sy in al haar skoonheid voor hom verskyn. Hy is soos klei in haar hande, het haar self belowe om enigiets vir haar…

4 May, 2020
Ester 5:1-3 Vir drie dae lank vas en bid die Joodse bevolking in Susan. Drie volle dae eet en drink niemand nie. Almal besef dat hulle lewe in die weegskaal is, en Ester is die enigste persoon wat iets daaromtrent…

1 May, 2020
Ester 4:1-17 Mordegai voel aan dat iets nie pluis is nie. Dan hoor hy dit: die ontstellende berig dat Haman beplan om die ganse Joodse volk met wortel en tak uit te roei! Mordegai skeur sy klere, gooi as op…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026