11 December, 2017
Genesis 24:9-27 Die slaaf met die onmoontlike opdrag: “Gaan soek vir my seun ‘n vrou!” Die arme man het homself seker al die pad bejammer op sy lang reis na Mesopotamië waar Nahor bly. Met sy karavaan van tien kamele…
8 December, 2017
Genesis 24:1-7 Die volgende perikoop wil vir ons amper lyk na ‘n stukkie oorbodige geskiedenis wat net so terloops ingegooi is om die boek vol te maak. Daar word ‘n klomp name voor jou kop gegooi, name wat byna niks…
7 December, 2017
Genesis 22:8-19 Die gryse ou Abraham klim met swaar treë die berg op, die berg wat die Here aan hom uitgewys het waar hy sy seuntjie moet gaan offer. Elke tree is vir hom ‘n pyniging. Nee, nie oor sy…
6 December, 2017
Genesis 22:1-8 Dit is ‘n verhaal wat jou koue rillings gee - “Hoe kon God.....?” wil ons vra, “Hoe kon God óóit so ‘n wrede ding aan ‘n mens doen? Eers gee Hy, en nou wil Hy dít wat Hy…
5 December, 2017
Genesis 21:22-34 Wat ‘n blye dag: Abraham bekom sy héél eerste stukkie eiendom in die beloofde land! Maar wag, nou loop ek die storie ver vooruit. Met die waarword van die eerste belofte - Abraham se nageslag - nog vars…
4 December, 2017
Genesis 21:1-21 Daar heers ongekende vreugde in die Abraham-huishouding. Voor die toegeknoopte tent stap Abraham ongeduldig op en af: “Hoe lank nog?” Maar al wat hy kry is ‘n niksseggende antwoord daar van binne. Hy hoor hoe sy gryse ou…
1 December, 2017
Genesis 20:1-18 Ag nee, Abraham! Tog nie al wéér nie!? Dit is ons eerste reaksie wanneer ons vanoggend se verhaal lees. Maar wag, kom ek verduidelik: Jy sal mos nog onthou hoedat Abraham, toe hulle in Egipte was, voorgedoen het…