Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

4 March, 2021
Kolossense 3:5-17 Video Audio Ons kan liefde op baie verskillende maniere uitleef. Ek wil dit verduidelik met ‘n storie, die ware verhaal van Shay se bofbalwedstryd. Vanoggend se storietjie het ek ook al voorheen vertel, maar weereens is dit ‘n…

3 March, 2021
Filippense 2:19-30 Video Audio Paulus skryf die mooiste getuigskrif oor Timoteus. Hierdie jong man was maar altyd daar vir Paulus, en hy het hom deur dik en dun bygestaan. Hy moes dikwels Paulus se voete, oë en ore wees, veral…

2 March, 2021
Efesiërs 1:3-5 Video Audio Hou mense van jou? Wel, ek dink baie mense hou nogal van my! Party het my selfs lief! So sal ek ten minste graag wil glo! Waarom sou mense van my hou? Aag, ek is vriendelik…

1 March, 2021
Galasiërs 5:13-15 Video Audio Die berigte was in die koerante: Dominee en Ouderling raak slaags! In detail is daar beskryf hoe die twee mekaar getakel en geslaan het, want die een sou kwansuis by die ander se vrou gekuier het…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026
Om Kinders Groot te Maak
17 August, 2026