4 February, 2019
Filippense 4:21-23 Die smouse is ‘n nasie op hulle eie, dikvellig en baie vindingryk. Uit die geskiedenis van ons land leer ons van die eerste smouse wat vir die verafgeleë boere dikwels die enigste bron was waar hulle enigiets kon…
1 February, 2019
Filippense 4:10-20 Ek en Mosbolletjie was jonk getroud, ons eersteling pas ‘n volle jaar oud. Ryk was ons nie, maar ons het genoeg gehad. Toe moet ons hoor dat die familiebesigheid vir wie ons gewerk het bankrot was, en ek…