7 October, 2024
Handelinge 5:12-16 VIDEO | OUDIO In die Jerusalemgemeente gaan dit op die oog af baie goed. Ons lees hier dat die gemeente gereeld by die Tempel bymekaargekom het in die Pilaargang van Salomo. Hierdie was 'n lang afdak wat aan…
4 October, 2024
Handelinge 5:1-11 VIDEO | OUDIO Sê iemand eendag toe mos vir my: “Nee, ek gaan nie kerk toe nie, want kerkmense is ‘n skynheilige klomp. Sondag sit hulle daar met hulle vroom gesiggies en mooi praatjies in die kerk en…
3 October, 2024
Handelinge 4:32-37 VIDEO | OUDIO Wat beteken dit om waarlik vir mekaar om te gee? Stop dit maar net by meegevoel met mekaar se omstandighede? Ons leef in ‘n wêreld waar alles gaan om geld, geld en nogmaals geld. Baie…
2 October, 2024
Handelinge 4:23-31 VIDEO | OUDIO Die vervolging van die Kerk van Christus het begin toe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad gedaag is. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies en alreeds sien ons hoedat die owerhede begin…
1 October, 2024
Handelinge 4:1-22 VIDEO | OUDIO Petrus het die verlamde man gesond gemaak - ‘n asemrowende wonderwerk! Al huppelende en singende is hy agter Petrus en Johannes aan tot groot ontsteltenis van 'n paar hooggeplaastes. Onder hulle is 'n paar priesters…