4 August, 2023
Matteus 20:29-34 VIDEO | OUDIO Jesus se bediening word nou op die spits gedryf wanneer Hy uit Jerigo uitgaan. Die héél laaste been van Sy reis op aarde breek aan wanneer Hy die steil, dorre bergpas van Jerigo na Jerusalem…
3 August, 2023
Matteus 20:17-28 VIDEO | OUDIO Ons verhaal gaan vandag oor twee broers, Jakobus en Johannes. Hulle dierbare Mammie het met ‘n baie ernstige versoek na Jesus gekom, dat haar twee seuntjies asseblieftog die ereposisie by Sy troon sou kry wanneer…
2 August, 2023
Matteus 20:1-16 VIDEO | OUDIO Gestel jy werk vir baie jare by ‘n maatskappy en jy het ‘n hoë posisie bereik. Die baas was nog altyd vir jou baie goed en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…
1 August, 2023
Matteus 19:13-30 VIDEO | OUDIO Kan ryk mense ook in die hemel kom? Hierdie is ‘n baie ontstellende vraag, veral in die land waarin ons bly waar daar baie skatryk mense is. Baie mense bly in peperduur, luukse paleise, dikwels…