5 March, 2020
Lukas 14:1-14 Ten spyte van die vyandigheid van die Fariseërs en ander kerkleiers teenoor Jesus, skilder Lukas tóg vir ons ‘n toneel waar Jesus by ‘n vooraanstaande Fariseër gaan eet. Het die man dalk bedekte motiewe gehad om Jesus uit…
4 March, 2020
Matteus 20:1-16 Gestel jy werk vir jare en jare by ‘n maatskappy, en jy het jouself opgewerk na ‘n hoë posisie. Die baas was nog altyd vir jou baie goed, en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…
3 March, 2020
Johannes 4:27-42 Die dissipels keer terug van die dorp Sigem, waar hulle gaan kos koop het. Dit was maar half ‘n ongemaklike situasie, want hier moes hulle kos koop by Samaritane. Hulle ongemak verdiep egter as hulle terugkom by die…
2 March, 2020
Johannes 4:19-30 Jesus het ‘n groot risiko geneem. Dit was onbetaamlik vir enige Jood om met ‘n Samaritaanse vrou ‘n gesprek aan te knoop. Mense sou Hom daaroor minag. Haar reputasie het boonop nou nie juis die situasie verbeter nie…