12 December, 2018
1 Samuel 16-31 Boas en Rut se kleinseun Isai het vrou gevat en hulle het 'n hele streep seuns gehad. Die jongste van sy agt seuns was 'n rooigesig knapie met die naam Dawid. Omdat hy die jongste was, het…
11 December, 2018
Rut 1-4 In sy geslagsregister skryf Matteus: "Salmon was die vader van Boas by Ragab, Boas van Obed by Rut, Obed van Isai; Isai was die vader van koning Dawid." Die naam Boas vang dadelik my oog. Boas was mos…
10 December, 2018
Matteus 1:1-17 Desembermaand is Kersfeesmaand! Tot met die 24ste gaan ons DV weereens na die Kersverhaal kyk. Dan breek ons 'n bietjie en begin weer op 2 Januarie met dagstukkies. Matteus begin die verhaal van Jesus met ‘n lekker ou…
7 December, 2018
Handelinge 28:16-31 Drie maande gelede het ons met die eerste dagstukkie oor die opwindende boek, Handelinge begin. Persoonlik het ek geestelik baie ryker anderkant uitgekom. Al my lof en dank aan Hom wat groot is, want dit is alleenlik die…
6 December, 2018
Handelinge 28:1-15 Vir die 276 mense saam met Paulus op die gedoemde skip, was hulle nagmerrie-seereis uiteindelik verby. Almal kom veilig op die eiland aan, en as hulle dan van die plaaslike inwoners ontmoet, moet hulle verneem dat hulle op…
5 December, 2018
Handelinge 27:13-44 Het jy al ooit ‘n groot taak aangepak sonder om die nodige navorsing te doen of te luister na goeie raad? Wanneer dit klaar te laat is, kom jy gewoonlik eers agter dat dit ‘n reuse fout was…
4 December, 2018
Handelinge 27:1-12 Soms wonder ek of daar ooit iemand is wat baat vind by hierdie dagstukkies wat ek uitstuur. En dan bemoedig die Here my op ‘n wonderlike manier met dierbare mense wat vir my ‘n briefie skryf of 'n…
3 December, 2018
Handelinge 25:13-26:32 Kyk, as daar nou ‘n familie is wat my kop hééltemal deurmekaar maak, dan is dit die Herodus familie. In vandag se verhaal lees ons alweer van een van hulle: Herodus Agrippa II. Sy pa was koning van…