4 September, 2017
Matteus 24:15-31 Ons is steeds besig met Jesus se profetiese rede oor Sy wederkoms. Jesus skilder hier verskriklike dinge wat die wederkoms sal vooruitgaan. In vers 15 haal Hy ‘n gedeelte uit die profesie van Daniël aan, (Dan. 9:27 en…
1 September, 2017
Matteus 23:37-24:14 In Israel is daar al vir baie jare lank ‘n skaakmat-situasie. Die Jode wil bitter graag die tempel herbou. Vir enige Jood is dit sy grootste hartsbegeerte om die tempel op die tempelberg te sien pryk, sodat daar…