Dagstukkies



18 March, 2026
2 Korintiërs 3:1-6 VIDEO | LUISTER Die arme Paulus het ‘n verbete stryd gevoer, nie teen heidene nie, maar teen sy eie volksgenote. In die eerste plek was daar natuurlik die Jode wat steeds aan die Joodse geloof vasgehou het…

17 March, 2026
2 Korintiërs 3:1-3 VIDEO | LUISTER Gister se Skrifgedeelte wil jou amper die indruk gee dat Paulus besig is om sy eie stert te prys. Hy skryf byvoorbeeld: “Ons is nie soos ander wat geld maak uit die Woord van…

16 March, 2026
2 Korintiërs 2:5-17 VIDEO | LUISTER Die geur van wierook is vasgevang in my geheue vir altyd. ‘n Onthou-geur wat my gedagtes terugneem na ‘n besoek aan Durban se Oosterse Mark in my kinderdae. So ‘n Oosterse mark is ‘n…

13 March, 2026
2 Korintiërs 1:12-2:4 VIDEO | LUISTER As gemeentelede maak ons onsself dikwels baie skuldig aan onnodige kritiek, sonder dat ons die ware agtergrond besef. Omdat ek self nie ‘n predikant is nie, dink ek dat ek hierdie onderwerp beslis maar…

12 March, 2026
2 Korintiërs 1:3-11 VIDEO | LUISTER Die sentrale tema van Paulus se brief kan dalk wees: God is getrou en Hy gee ons moed, selfs wanneer ons ly of in die moeilikheid is. Hierdie gedagte kom helder en duidelik na…

11 March, 2026
2 Korintiërs 1:1,2 VIDEO | LUISTER Dis November 1973. Onder my blaaie slaan die koue, klipperige grond van Potchefstroom swaar deur my slaapsak. Die grond is bitter hard en ongemaklik, as ek my op my elmboog stut. Maar vanaand dink…

10 March, 2026
Briefslot 1 Korintiërs 1 Korintiërs 16:13-24 VIDEO | LUISTER Soos ons oor die afgelope twee maande agtergekom het, het Paulus hierdie brief aan ‘n gemeente geskryf wat hom nagmerries gegee het. Alles wat kon verkeerd loop in die gemeente, hét…

9 March, 2026
1 Korintiërs 16:1-12 VIDEO | LUISTER Jerusalem was in groot nood: die gelowiges het in armoede verval. Paulus sê nie pertinent wat gebeur het nie, ons kan maar net raai. Dalk was die verwagting op Jesus se wederkoms só groot…

6 March, 2026
1 Korintiërs 15:35-58 VIDEO | LUISTER Gister het ek geskryf oor die sonneblomland. Maar ek wil hê dat ons weer ’n slag teruggaan daarheen. Ek wil jou graag iets opwindend wys! Kyk ’n slaggie mooi na een van hierdie sonneblomsaadjies…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026