
| Terug na Hoofblad |
| |
So lyk ek nou Willie en George Andrews | ![]() | |
En hierdie is my kroos. | ![]() | |
Ek
soek fotos vir George toe kom ek op hierdie foto wat 22 April 2012 van
Jodi my kleindogter geneem is. Dit is die laaste rokkie wat Nana
vir haar gemaak het. Check die skoene! Kommentaar: Willie, dis nog nie April 2012 nie!Ouma Willie is nogal handig met klere né! Pragtig! | ||
| En ek het 'n hoender - haar naam is Petronella. Sy het twee tarentaal eiers uitgebroei, en sy is baie trots op haar dag-oue kroos - al lyk hulle dan nou so 'n bietjie anders. Is hulle nie te skatlik nie! | ![]() |