6 December, 2019
Matteus 2:12-23 Herodus die Grote sterf in die jaar 4 vC. Het jy al ooit gewonder oor die jaar van Jesus se geboorte? Jy onthou seker nog wat ek nou die dag vertel het oor die sterrewonders wat reeds in…
5 December, 2019
Matteus 2:12-23 Toe die wyse manne die ster gevolg het, het hulle die logiese afleiding gemaak dat die Koningsbaba wat hulle soek in die paleis van Koning Herodus in Jerusalem gevind sou word. Groot was hulle teleurstelling toe Hy nie…
4 December, 2019
Lukas 2:8-20 Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig uitbasuin word! Dit…
3 December, 2019
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, dan gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd, moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie aan deelgeneem het. Maar dit…
2 December, 2019
Lukas 2:1-7 Dit is die vyfde oggend van Josef en Maria se reis na Betlehem. Dit is nog pikdonker wanneer die groep die laaste skof aanpak. Met eerste lig worstel hulle alreeds ver teen die voetheuwels op. Die pad is…