
Die boeke in hierdie lys kom almal uit die pen van Louis Nel.
Hierdie is sekulêre boeke wat nie noodwendig ‘n geestelike boodskap uitdra nie.
Hulle is slegs beskikbaar as E-boeke.
Om
die e-boeke te bekom, kan jy ‘n betaling maak met jou bank app in
die PayShap ID: 0827714925@nedbank
Klik op die skakel om die boek te lees.
Intussen is jy welkom om te begin lees. Ek vertrou jou integriteit om wél 'n betaling te doen.
Vry Soos die Wind
Dit is die verhaal van ‘n seuntjie (die skrywer) se grootwordjare op ‘n plaas naby die skilderagtige dorpie Waterval Boven. Die plaas is ‘n paradys met klipkoppies, fonteine, damme, ‘n bergstroom, klowe, kranse watervalletjies en nog baie meer opwinding.
Die boek kos R100.00
Lees aanlyn
Malaria!
Toe Dina Fourie die dag, kort na die Groot Trek vir John Chambers “JA!” sê, het sy nie eers kon dróóm wat nog vir haar sou voorlê nie. Hulle het deur die wilde, ongerepte Afrika getrek, en feitlik hulle hele geselskap het omgekom deur Malaria. Hierdie is die ware verhaal van ‘n jong vrou se afgryslike ontberinge.
Die boek kos R100.00
Lees aanlyn
Zoeloeland Wilde Avontuur
Toe Jacques le Roux hoor dat hy 'n aanstelling gekry het as Wildgids in 'n Zoeloeland wildtuin, het ‘n splinternuwe, opwindende wêreld vir hom oopgegaan. Baie gou leer hy spesiale diere soos ou Hapoor ken, maar hy leer ook baie gou hoe om gaste te hanteer, veral die moeilikes!
Die boek kos R150.00

Malaria!When Dina Fourie said “YES!” to John Chambers shortly after the Great Trek, she could not have imagined what lay ahead. They journeyed through the wild, untamed African wilderness, and almost everyone in their party died of malaria. This is the true story of a young woman’s harrowing ordeal.
The book sells for R100.00