Avontuur op die Strand  chl.co.za/avontuurstrand  
Die boek is gratis. Die eerste in die reeks: Die Avonture van Chris en Adri.

Adventure on the Beach chl.co.za/adventurebeach
This e-book is free. It is the first in a series - The Adventures of Chris and Adri.

Avontuur in 'n Kuswoud - chl.co.za/avontuurwoud  Koste: R20.00
Betaal asb. R20.00 met jou bank app in die PayShap ID: 0827714925@nedbank
Hierdie is die tweede boekie in die reeks, en hier het die twee kinders 'n asemrowende avontuur in 'n donker, misteriuese woud langs die see.


Graps se Groot Avontuur - chl.co.za/avontuurgraps Koste: R20.00
Betaal asb. R20.00 met jou bank app in die PayShap ID: 0827714925@nedbank
In hierdie spannende storie besluit 'n Rotskrappie, Graps, om die veiligheid van sy beskermende Rots te verruil vir die opwinding van die gevaarlike branders.







Binnekort beskikbaar:
Avontuur in Mtunzini 
Chris en Adri  ontdek die wonderwęreld van Mangliet moeraswoude.

Avontuur in Ballito
Chris en Adri spandeer 'n dag in die opwindende vakansiedorp, Ballito en verken sy strande.

Avontuur by isiMangoliso
Chris en Adri ontdek die wondere van die St. Lucia strandmeer