Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

28 June, 2019
Hebreërs 13:9-16 Vandag se onderwerp is eenvoudig, altans op die oog af. Ons ken mos almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar dit is gladnie so eenvoudig soos wat dit…

27 June, 2019
Hebreërs 13:7-8 Die vier Evangelies beskryf Jesus se lewe op aarde, en onder meer die wonderlike voorbeeld wat Hy vir ons gestel het. In al die briewe van Paulus, Petrus, Jakobus en andere, leer ons verder oor die Christelike lewe.…

26 June, 2019
Hebreërs 13:1-6 Die spreekwoord lui dat jy jou vriende kan kies, maar met jou familie sit jy opgeskeep! Van húlle kan jy nooit ontslae raak nie. As jy die dag ‘n Christengelowige word, kry hierdie spreekwoord ‘n kinkel by, want…

25 June, 2019
Hebreërs 12:14-29 Eksodus 19 vertel die verhaal van ‘n volk wat in doodsangs gestaan het omdat hulle ‘n ontmoeting met God gehad het. Moses het die “pasgebore” Joodse volk gelei tot by die berg Sinai. Daar het hy op God…

24 June, 2019
Hebreërs 12:4-13 ‘n Rottang kan ‘n skrikwekkende stukkie gereedskap wees. Die vrees wat hy inboesem hang natuurlik grootliks af van in wie se hand dit is, en die bui van daardie persoon. Ek onthou ou Vere, die verstrooide wetenskaponderwyser se…

21 June, 2019
Hebreërs 12:1-3 Dit is bibberkoud in Pietermaritzburg as die haan kraai, dáárdie beroemde haan wat net eenmaal ‘n jaar soveel konsternasie veroorsaak. Die skoot klap, en die massas kom in beweging. Die voorste klompie is binne minute los voor die…

20 June, 2019
Hebreërs 11:1-40 “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.” (Heb. 11:1) Het ek God al ooit gesien? Nee, beslis nie! Nogtans…

19 June, 2019
Hebreërs 10:32-39 Die vervolging van die Kerk van Christus het in alle erns begin kort na Pinkster. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies, en alreeds begin die owerhede planne maak om van die kerk ontslae te raak. Jou…

18 June, 2019
Hebreërs 10:26-31 Daar heers ‘n angswekkende spanning in die kamp van die vryheidsvegters. Hoe het die regering uitgevind waar hulle wegkruip? Gisteraand is hulle uitmekaar geskiet, en hulle moes vlug vir hulle lewens. Vir ure al is die leiers besig…

Vorige 1 2 3 Volgende