Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 August, 2018
Habakuk - Inleiding Oor die afgelope agtien jaar was daar ‘n konstante stroom van briewe in my e-posbus, almal met ongeveer dieselfde tema: Waarom gebeur hierdie dinge met my? Die vrae wat oor en oor weerklink is: Ek bid so…

30 August, 2018
3 Johannes:9-15 ‘n Paar jaar gelede sit ons een oggend en ontspan op ons Boshuisie se stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit eerder vreetsaam noem, want…

29 August, 2018
3 Johannes:1-8 3 Johannes is ‘n baie kort briefie, slegs 219 woorde lank. Anders as die meeste ander briewe in die Bybel, is hierdie brief baie persoonlik, en is dit nie gerig aan ‘n gemeente nie, maar aan ‘n persoon,…

28 August, 2018
2 Johannes Met die koms van internet het ons die kuns (en die heerlike lekkerte!) van briefskryf byna totaal verloor. Ek sê “byna”, want so af en toe ontvang ek nog ‘n heerlike lekkerleesbrief oor die internet. Ongelukkig is die…

27 August, 2018
1 Johannes 5:14-21 In die laaste paar verse van Johannes se eerste brief herinner hy sy lesers weereens aan wat hulle ontvang omdat hulle kinders van God is. Die eerste sekerheid wat ons as Sy kinders het is dat ons…

24 August, 2018
1 Johannes 5:6-13 Onsekerheid is ‘n verskriklike ding - vra maar vir Tant Ann. Dis nou dieselfde ou tannie waaroor ek ‘n paar dae gelede geskryf het. Ann was ‘n jong meisie op Machadodorp, toe sy een mooi (romantiese) dag…

23 August, 2018
1 Johannes 4:19-5:5 Jy het seker al agtergekom dat ek baie lief is vir die natuur. Ek skryf baie oor die bekoring van die Laeveld se bosse, maar ek is ook nét so lief vir die see. Ek onthou een…

22 August, 2018
1 Johannes 4:13-18 asook Psalm 116 Was jy al ooit rêrag bang in jou lewe? Daagliks hoor jy van rooftogte en van die verskriklike angs waarin die slagoffers dikwels verkeer. ‘n Paar jaar gelede het ’n kêrel ‘n ander soort…

21 August, 2018
1 Johannes 4:7-12 “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle ghet getoor met die meisies se harte! Salomo besing die liefde…

Vorige 1 2 3 Volgende