Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 July, 2018
Romeine 15:14-21 Die dominee staan opgewonde en rondtrippel voor die gemeente wat vanoggend maar al te stadig na sy sin by die byeenkoms aangedrentel kom. “Wat makeer hom vanmôre?” stamp een kêrel aan sy maat. “Nee jong, ek het hom…

30 July, 2018
Romeine 15:1-13 Dis Sondagoggend, en dinge het vir my nie so goed begin voor kerk nie. Net so ‘n effens verslaap, en nou is ek laat. Ek is half ongeduldig as ek by die kerk aankom, want daar is nog…

27 July, 2018
Romeine 14:13-23 In die vorige oordenking het ons gesien dat ons mekaar moet ruimte gee in die geloof, aangesien daar tóg verskille gaan wees, en ons nooit oor sekere kantlynsake gaan saamstem nie. ’n Rukkie gelede kry ek toe ook…

26 July, 2018
Romeine 14:1-12 Opgewonde stap ek die oggend die kerk binne. Die moderne gemeente in Welkom gaan vir die eerste keer die voorsang by die erediens met kitaarbegeleiding doen. ‘n Tinteling vloei deur my jong are wanneer die briljante musikant sy…

25 July, 2018
Romeine 13:8-14 Onthou jy nog die sestigerjare? Die Hippies met hulle slagspreuk: “Make love, not war!” As jy in daardie era geleef het, sal jy onthou dat hierdie verslonsde groep oral soos paddastoele opgeskiet het. Hulle lang hare was almal…

24 July, 2018
Romeine 13:1-7 Vanoggend se onderwerp is vir meeste mense ‘n bitter teer sakie: hoe moet ek optree teenoor die owerhede? Ons is steeds besig met Christelike Lewenspraktyk. Die feit dat ons vrygespreekte kinders van God is, moet natuurlik ook sigbaar…

23 July, 2018
Romeine 12:17-21 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense.” Met hierdie twee eenvoudige sinnetjies sê Paulus vanoggend vir ons iets wat totaal indruis teen ons hele mens-wees. “Paulus kon maklik praat!” sou ons dalk wou teënstribbel.…

20 July, 2018
Romeine 12:3-17 Een groot passie uit my jong dae was om alle dinge wat meganies en elektronies is te ondersoek om uit te vind wat hulle maak werk. Ongelukkig het ek nie juis baie daaruit geleer nie, maar elke horlosie…

19 July, 2018
Romeine 12:1-2 Ons het gekom by die laaste afdeling van Paulus se brief aan die Romeine. Hierin skryf hy oor die praktiese implikasies vir jou as gelowige in die alledaagse lewe. Dit is so tragies dat ons as gelowiges al…

Vorige 1 2 3 Volgende