Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 April, 2018
2 Timoteus 2:10-13 Elke Evangeliebedienaar het al op die een of ander stadium in sy lewe moedeloos die vraag ge-uiter: “Is dit ooit alles die moeite werd?" Ek het immers sélf al by geleentheid die vraag moes vra oor die…

26 April, 2018
2 Timoteus 2:8,9 In alles in die lewe moet daar ‘n goeie balans wees. As die balans versteur word, dan het jy probleme. Gaan kyk maar na die natuur hoe balans werk, en hoe ‘n mens die hele kaboel kan…

25 April, 2018
2 Timoteus 2:1-7 Ek was maar skaars sewentien jaar oud, pas matriek geskryf en reg vir die wye wêreld. Daar was net een ou dingetjie wat in my pad gestaan het: my verpligte nege maande diensplig in die weermag. “Dit…

24 April, 2018
2 Timoteus 1:15-18 “Almal het my in die steek gelaat”, sug Paulus, “almal in die provinsie Asië.” Skokkende woorde! In die Romeinebrief skryf Paulus dankbaar dat sy werk in Asië afgehandel is. Dit is ‘n reuse gebied van duisende vierkante…

23 April, 2018
2 Timoteus 1:6-14 Dit is êrens in die vroeë oggendure, hoe laat presies, weet ek nie, en ek gee ôk nie eers om nie. Die Rooibosvuurtjie maak klein blou vlammetjies, en die koletjies gloei vertroostend. Iewers steun ‘n leeu, en…

20 April, 2018
2 Timoteus 1:3-5 My Ouma het my dikwels vertel van haar kinderdae. As sy so teruggedink het, dan het al die bitterheid van die Anglo Boere oorlog teruggekom, al die swaarkry en die armoede. Sy was maar ‘n klein dogtertjie…

19 April, 2018
2 Timoteus 1:1,2 As iemand vandag vir my sou vra waarom ek die moeite doen om elke dag die dagstukkies te skryf, dan sit dit my aan die dink: Is dit omdat ek 'n pligsbesef het of omdat ek lief…

18 April, 2018
2 Timoteus Inleiding Ons begin vanoggend met Paulus se tweede brief aan Timoteus. Net eers 'n stukkie agtergrond oor hierdie brief. Paulus was na jarelange gevangenskap in Rome vrygelaat uit die tronk, so wil oorlewering dit hê. Volgens sommige geskrifte…

17 April, 2018
1 Timoteus 6:17-21 In die vorige dagstukkie het ons geraak aan die punt van gierigheid en rykdom en dan in teenstelling hiermee, Bybelse tevredenheid. Die vraag is, of ‘n Christen-gelowige dan nie ook ryk kan wees nie? Gaan kyk ons…

Vorige 1 2 3 Volgende